Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebble Cove Outside Room

Gastehuis
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-weg 2, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R680 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pebble Cove Outside Room is ’n netjiese en suite-kamer van 12 vierkante meter wat net buitekant Villa Roc Guesthouse geleë is. Dit bied gerieflike verblyf in Salt Rock. Die woonstel is ideaal vir oornaggaste wat op soek is na ’n veilige oornagplek.

Hierdie kamer het ’n dubbelbed, ’n en suite-oopplanbadkamer met ’n stort, ’n privaat ingang en ’n buite-sitarea. Ander geriewe sluit ’n TV met sekere DStv-kanale en gratis WiFi in. 'n Yskassie en koffiestasie met tee, koffie, suiker en melk is op versoek beskikbaar. Daar is veilige parkeerplek agter ’n elektriese hek.

Daar is ’n gemeenskaplike kombuis, swembad en eetarea wat met ander gaste gedeel word. Die gemeenskaplike kombuis is met ’n yskas, stoof, mikrogolfoond, eetgerei en breekware toegerus.

Pebble Cove Outside Room is 350 m vanaf die naaste strand. Aktiwiteite in die omgewing sluit swem, voetslaan, perdry, voëlkyk en fietsry in.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 10 resensies vir Pebble Cove Outside Room
Netheid
4.7/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.1/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
4.2/5

Jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.6/5

Paula Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 16

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Club-weg 2, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pebble Cove Outside Room het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R680
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Club-weg 2, Salt Rock, 4391, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA126324a01f95e26080d9843f827c8ad95be79401e0a540bc0160018e2a1774435d68c1afa63912a6e9d8dfccf59e2d641911?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R680 per nag (plek vir 2) 10 5 1 5 2 Club Road Salt Rock 4391 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.503372723327 31.234747637959
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem