Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebble Fountain Guesthouse

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 167 resensies

Baie goed

Netheid
4.2
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.1
Veiligheid
4.4
Alpheus M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Good place to get peace. It was fantastic and the features there were on point. I have no complaints against the place's management.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michiel R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2024

Oornag verblyf. Goeie oornag verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salmon P
1 nag Besigheidsreis
5.0
Aug 2024

Short but great. Conveniently situated and friendly service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Edward W
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Awesome en sal definitief weer besoek. Die verblyf by Pebblestone was baie lekker. Baie sentraal geleë, naby verskeie winkelsentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anru M
1 nag
5.0
Jul 2024

Rustig en goeie plek vir nagrus. Heerlik kon rus en my groot trok kon pas sonder te veel moeite.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialto D
1 nag
5.0
Mei 2024

Fantasties. Baie netjies en skoon woonstel en almal baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Etienne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Gemaklik en skoon. Baie vriendelikke gastehuis eienaars wat beryd is om jou verblyf so lekker moontlik te maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilse W
Kort verblyf
5.0
Mei 2024

Uitstekend. Die plek word elke dag skoongemaak. Die WiFi is veilig en daar is 'n babahospitaal naby, loopafstand van die akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Veronique W
Kort verblyf
5.0
Apr 2024

Baie vriendelike diens en mooi akkommodasie. Baie lekker gebly, daar was alles wat ek nodig gehad het. Vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johnny C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Uitstekend. Net bietjie verwelkomingskoffie en tee. Verder was dit baie aangenaam. Baie lekker gebly. Rustige en veilige area. Vervang asb. die gekraakte ruit en wasbakkraan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

Rudel Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 167

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R650
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 91 Castelynrylaan, Fichardt Park, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDgwNDdjNWYwLTI5ZjAtNDc2OS1hY2Q2LTIxMzY4MzMwM2E1NA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 167 5 1 5 91 Castelyn Drive Fichardt Park 9301 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -29.146431 26.179241

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang