Pebble Moon Strand Woonstel
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 58
Op LekkeSlaap 7 jaar
Opsomming van Resensie
Tanya D - Aug 2024
Algehele gradering
Pragtige, gemaklike blyplek op die see!
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Dankie vir die terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer. Groete.
Isobel S - Aug 2024
Algehele gradering
Baie lekker gebly!
Theresa M - Jun 2024
Algehele gradering
Definitely your money's worth, beautiful view and neat and tidy.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Thank you for the review, Theresa. I'm glad you enjoyed it. Please come visit again. Regards, René
Marilize V - Apr 2024
Algehele gradering
Fantasties.
Pieter K - Jan 2024
Algehele gradering
Amazing view.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Thank you for the review, Pieter. I hope you will visit again.
Clarissa L - Aug 2024
Algehele gradering
Goeie ligging. Awesome uitsig. Netjies woonstel.
Jaco V - Apr 2024
Algehele gradering
Baie gerieflik.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Jaco. Waardeer die terugvoer. Kom kuier gerus weer. Groete, René
Wendy L - Mrt 2024
Algehele gradering
Our stay was comfortable.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Thank you for the review, Wendy.
Graeme S - Jul 2024
Algehele gradering
Functional, nice apartment.
Carolina Johanna C - Des 2023
Algehele gradering
It was living the life.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Carolina. Waardeer baie. Kom kuier asb. weer.
Marlize M - Nov 2023
Algehele gradering
Great, fantastic, home away from home.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Thank you for the review, Marlize. I'm glad you enjoyed your stay. Please come visit again.
Linda E - Aug 2023
Algehele gradering
Ruim, goed toegeruste eenheid, lieflike uitsig.
Felicia L - Jan 2023
Algehele gradering
Amazing apartment.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Thank you for the positive review, Felicia.
Raedun M - Sep 2023
Algehele gradering
Gemaklik, sentraal.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Raedun. Ons sal beslis kyk hoe ons kan help om die aankomsproses te verbeter. Kom kuier gerus weer. Groete René
Ilene O - Jul 2022
Algehele gradering
Heerlik!
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
So bly julle het dit geniet Ilene. Hoop julle kom kuier gou weer.
Reanda G - Apr 2022
Algehele gradering
Eenheid wat 10/10 verdien!
Lees meerPebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie Reanda. Ek waardeer die resensie so baie. Julle was ook 10/10 gaste. So kom kuier asb weer. Groete, René.
Glenwyn P - Jan 2022
Algehele gradering
Awesome.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie Glenwyn. So bly julle het dit geniet.
Stewardt F - Apr 2022
Algehele gradering
Dit was baie lekker met 'n asemrowende uitsig.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Stewardt. Ek is bly julle het dit geniet. Groete, René.
Jana V - Aug 2021
Algehele gradering
Pragtige see-uitsig.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier weer.
Peter J - Mei 2021
Algehele gradering
It was amazing.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
So glad you enjoyed it Peter. Please come visit again
Almerie F - Apr 2021
Algehele gradering
Heerlike en veilige verblyf.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie Almerie. Ek is so bly julle het dit geniet. Kom kuier gerus weer.
Beulah H - Mrt 2021
Algehele gradering
Was so awesome, coming back soon!
Adele W - Mrt 2021
Algehele gradering
Heerlik gebly.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Dankie Adele. Waardeer jou resensie. Kom kuier gou weer.
Andre F - Sep 2021
Algehele gradering
Vissers oorkant die straat is bietjie raserig met hulle doef-doef musiek in die aande.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Dankie Andre. Wens ek het beheer oor daai Vissermanne, maar bly julle het dit oor die algemeen geniet.
Tossie M - Jun 2021
Algehele gradering
Baie mooi uitsig.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Bly julle het dit geniet Tossie. Kom kuier weer.
Lewouna J - Nov 2020
Algehele gradering
Dit was die beste na 'n lang tyd.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Bly julle het dit geniet
Ghb B - Sep 2019
Algehele gradering
Smaakvol en gerieflik ingerig.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Giradot. Hoop julle kom kuier sommer gou weer.
Groete
Hennie en René.
Marlene B - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese uitsig van die see. Stil veilige omgewing.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Brahm. Kom kuier gou weer.
Groete
René
Tobie L - Aug 2019
Algehele gradering
Het 'n fantastiese tyd gehad.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe resensie Tobie. Ons is baie bly julle het dit geniet. Hoop julle kom kuier gou weer. Groete Hennie en René
Andre P - Jul 2019
Algehele gradering
Pragtige uitsig, mooi skoon en gerieflik.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die aanbeveling Andre. Ons is besig om opsie met beter wi-fi te ondersoek en hopelik as julle weer kom kuier, sal ons dit in plek hê.
Michael O - Jul 2019
Algehele gradering
Die perfekte plek en ligging vir 'n great vakansie of naweekwegbreek.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die positiewe terugvoer Michael. Ons waardeer dit baie en is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer.
Hennie en René
Janine K - Jun 2019
Algehele gradering
Rustig, uitsig oor see, veilig.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die terugvoer Janine. Ons is regtig jammer om te hoor van jou man. Kom kuier sommer gou weer as julle bietjie 'n breek nodig het.
Groete
Hennie en René
Danae P - Mei 2019
Algehele gradering
Baie netjies met 'n "personal touch".
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir jou terugvoer Danae. Bly julle het dit geniet en hoop julle kom kuier weer.
Groete,
Hennie en René
Christa B - Mrt 2019
Algehele gradering
Asemrowende uitsig!
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir julle positiewe resensie Christa. Was lekker om julle te huisves. Hoop julle kom sommer gou weer kuier. Groete Hennie en René
Theresa C - Jan 2019
Algehele gradering
Dit was veilig, skoon, privaat, stil met 'n lieflike uitsig en ons het saans met die see in ons kamer aan die slaap geraak.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die aanbeveling Theresa. Bly julle het dit geniet/ Groete René
Magdalene A - Sep 2019
Algehele gradering
Absoluut 'n pragtige uitsig en asemrowend.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Beste Magdalene, Baie dankie vir die positiewe resensie. Ons waardeer dit.
Kom kuier gou weer.
Groete
Hennie en René
Tristan D - Mei 2019
Algehele gradering
Quality accommodation with a spectacular view.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Thank you for the review Tristan. Hope you will visit again.
Regards
Hennie and René
Elize B - Okt 2019
Algehele gradering
Heerlik ontspan en het die uitsig oor die see baie geniet.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Dankie vir die terugvoer Elize.
Hoop jy kom kuier gou weer.
Groete in NZ.
Hennie en René
Retha J - Aug 2019
Algehele gradering
Netjies en skoon woonstel en naby alles.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Goeie dag Retha,
Dankie vir die resensie. Ongelukkig moes die werk maar gedoen word an die gebou maar dit sal seker binne die volgende week of twee voltooi wees. Jammer vir die ongerief. Groete Hennie en René
Ethel D - Aug 2019
Algehele gradering
Baie lekker.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Dankie vir die resensies. Ek waardeer die terugvoer. Groete, Hennie en René.
Tania V - Des 2018
Algehele gradering
Fantasties en kommervry.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Dankie vir die resensie Tania. Kom kuier gou weer. Groete, Hennie en René
Jana H - Des 2018
Algehele gradering
Onvergeetlike verblyf!
Lees meerPebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Jana ek is so bly julle het dit geniet. Dis altyd lekker om te hoor dat iemand ook die woonstel geniet. Ek waardeer jou resensie baie, julle moet beslis weer kom kuier.
Groete,
Hennie en René
Janine P - Nov 2018
Algehele gradering
Asemrowend en rustig verby. Mal oor die plekkie.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Hallo Christelle. Ek waardeer jou resensie vreeslik baie. Dit sal lekker wees om julle weer te huisves. Groete Hennie en René
Mariaan B - Nov 2018
Algehele gradering
Perfek in alle opsigte.
Dirk B - Nov 2018
Algehele gradering
Dit is 'n juweel van 'n plekkie.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die resensie, Dirk. Hoop julle kom kuier gou weer.
Groete,
René
Miranda W - Okt 2018
Algehele gradering
Mooiste natuurskoon.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Hallo Marinda. Dankie vir julle resensie, ons waardeer julle insette. Kom kuier weer.
Groete Hennie en René
Johan J - Aug 2018
Algehele gradering
Aandag aan die fynste detail.
Lees meerPebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie Johan vir hierdie resensie. Volgens my is dit seker die beste resensie wat ons nog gekry het. Ons waardeer regtig jou kritiek. Omdat ons nie self daar bly nie weet mens nie regtig van hierdie klein jakkelsies nie. Ons gaan sommer dadelik daarvan werk maak om dit reg te stel. Kom kuier asb gou weer. Groete, Hennie en René
Mariana B - Jun 2018
Algehele gradering
Gemaklik, netjies en veilig.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Beste Mariana,
Baie dankie, julle moet weer kom kuier.
Groete,
Hennie en René
Henry V - Mrt 2018
Algehele gradering
Pragtige, skoon en netjiese woonstel.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir jou resensie Henry. Ek is baie bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer. Groete, Hennie en René
Riana M - Nov 2018
Algehele gradering
Heerlik en rustig met 'n mooi uitsig.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Hallo Riana. Dankie vir jou terugvoer. Dit word baie waardeer. Jammer oor die vensters. Dit maak maar moeilik so hoog op 'n gereelde basis skoon. Groete René
Una S - Apr 2018
Algehele gradering
Fantasties! Sal weer daarvan gebruik maak/
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Dankie vir die resensie Una. Ek is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer. Groete, Hennie en René.
St P - Des 2018
Algehele gradering
Stel die standaard vir ander vakansieverblyf!
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die aanbeveling ST. Dit is lekker om te hoor julle het dit geniet en alles in orde en gerieflik gevind. Hoop julle kom kuier weer.
Groete
Hennie
Cheryl J - Okt 2017
Algehele gradering
Fantasie verblyf alles-in-een.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie Cheryl. Ek is bly julle het lekker ontspan. Kom rus gou weer
Herna L - Sep 2017
Algehele gradering
Pragtig, skoon, nuwe beddegoed en handdoeke, vriendelike en hulpvaardige diens.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die aanbeveling Herna. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer. Groete, Hennie en Rene
Gert K - Jul 2017
Algehele gradering
Ons verblyf was fantasties. 'n Plek om weer te beleef.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie Gert vir die resensie. Waardeer dit opreg. Kom kuier asb weer.
Groete
Hennie en René
Danie V - Jul 2017
Algehele gradering
Was 'n wonderlike week. Puik diens en dankie vir al die klein ekstras.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Baie dankie vir die resensie Danie. Ons is bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer.
Groete
Hennie en René
Hennie B - Mei 2017
Algehele gradering
Word wakker met die see in jou ore.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Beste Hennie,
Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit baie. Kom kuier gou weer
Adam O - Nov 2017
Algehele gradering
Fantasties om in te bly.
Pebble Moon Strand Woonstel se terugvoer
Dankie vir die evaulasie, Adam. Hoop julle kom kuier gou weer.
Groete,
Hennie en René
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 66, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang