Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebble Moon Strand Woonstel

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 58 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Tanya D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Pragtige, gemaklike blyplek op die see! Ons verblyf by Pebble Moon was baie lekker! Die woonstel was ruim en skoon met lekker gemaklike beddens, sagte beddegoed en nog sagter handdoeke. Die braai geriewe is lekker beskut (ons kon selfs tydens 'n Kaapse storm braai!). As mens oor uitsig praat, kan jy nie beter nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Pebble Moon Strand Woonstel
Dankie vir die terugvoer. Ek is so bly julle het dit geniet. Kom kuier gou weer. Groete.

Isobel S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2024

Baie lekker gebly! Baie lekker gebly, skoon, netjies en veilig. Sal definitief volgende jaar as ons skool weer Somerset toe toer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Theresa M
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2024

Definitely your money's worth, beautiful view and neat and tidy. We had the best stay, the view was spectacular and everything was neat and tidy. We will definitely be returning again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Pebble Moon Strand Woonstel
Thank you for the review, Theresa. I'm glad you enjoyed it. Please come visit again. Regards, René

Marilize V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2024

Fantasties. 100% tevrede met alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Amazing view. We really enjoyed our stay. The sea view and sunsets were amazing. There is so much to do around Strand with children, and the kids just enjoyed the beach!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Pebble Moon Strand Woonstel
Thank you for the review, Pieter. I hope you will visit again.

Clarissa L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Aug 2024

Goeie ligging. Awesome uitsig. Netjies woonstel. Heerlike wegbreek!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Apr 2024

Baie gerieflik. Ten volle toegerus met alles wat jy nodig het. Baie mooi uitsig oor die see. Baie goed geleë.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Pebble Moon Strand Woonstel
Baie dankie vir die resensie, Jaco. Waardeer die terugvoer. Kom kuier gerus weer. Groete, René

Wendy L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.4
Mrt 2024

Our stay was comfortable. The stay was comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Rene
Pebble Moon Strand Woonstel
Thank you for the review, Wendy.

Graeme S
Kort verblyf
4.0
Jul 2024

Functional, nice apartment. The apartment is nice, close to amenities. Well worth the money spent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Carolina Johanna C
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2023

It was living the life. Dit was een vir die boeke. Alles was reg en waarde vir geld, en alles is netjies. Jy voel tuis as jy die deur oopmaak, en as jy moet gaan, voel jy kan ons nie nog 'n nag oorslaap nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Rene
Pebble Moon Strand Woonstel
Baie dankie vir die resensie, Carolina. Waardeer baie. Kom kuier asb. weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 58

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 66, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MTNiMmNlLTY2ZTMtNDAzMC1hMTJkLWY2ZWZmZDdjNDQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 58 5 1 5 66 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.119443490948 18.829477858962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang