Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebble Moon Strand Woonstel

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 66, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pebble Moon Strand Woonstel is 'n luukse selfsorgwoonstel met die mooiste uitsig oor Valsbaai. Gaste kan selfs Tafelberg vanuit die woonstel sien. Dit bied gemaklike, gemeubileerde verblyf vir 4 gaste op die strandfront in die Strand. Dit is die ideale bestemming vir 'n wegbreekvakansie, naweek of 'n sakereis.

Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, koffiemasjien, en skottelgoedwasser. Gaste kan in die kuierarea ontspan wat 'n TV met DStv het. WiFi is ook teen 'n ekstra bedrag beskikbaar. Die eiendom het battery-ligte en 'n gasstoof vir wanneer beurtkrag inskop.

Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 motor. Gaste kan gerus van die onderdak-braai en die kompleks se swembad gebruik maak.

Pebble Moon is stapafstand van die Strand Pavilion, net 1 km van die hoofstrand en 5 km vanaf Vergelegen Mediclinic. Die Strand bied besienswaardighede en doendinge, soos die Strand Waterworld, asook verskeie restaurante en wynplase.

As jy jou voete wil lig en rus in jou huis-weg-van-die-huis, is Pebble Moon net vir jou.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 66 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Jacina J
Saam met vriende
5.0
Fantastic. My friends and I had a great time. The view was amazing. The apartment was very nice and spacious. The pool was lovely. Over...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Odealia M
Gesin met tieners
5.0
Awesome. I have no complaints. The place is awesome. It's clean, neat, and has a great view. We loved it.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Mart S
Gesin met tieners
5.0
Heerlik sentraal, pragtige seeuitsig en bekostigbaar. Ons het heerlik gekuier. Die enigste verbetering wat ek sou aanbeveel, is nog 2 van die wonderli...
Sien meer
Des 2024
Willie P
5.0
Ons was vir die 1ste keer in Die Strand en dit was 'n belewenis. Ons het heerlik gebly. Ligging is perfek. Dit was regtig baie lekker.
Des 2024
Natasja R
Saam met vriende
5.0
Baie gerieflik, netjies en naby alles. Baie lekker om so die see te kan sien en hoor. Hoog genoeg op 6de vloer. Vir lekker privaat.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Rene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 66

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kusweg 66, Strand, 7140, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pebble Moon Strand Woonstel het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Strand Kaapstad Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 66, Strand, 7140, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM4MTNiMmNlLTY2ZTMtNDAzMC1hMTJkLWY2ZWZmZDdjNDQxMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4) 66 5 1 5 66 Beach Road Strand 7140 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -34.119443490948 18.829477858962

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang