Pebble Moon Strand Woonstel
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 66, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Pebble Moon Strand Woonstel is 'n luukse selfsorgwoonstel met die mooiste uitsig oor Valsbaai. Gaste kan selfs Tafelberg vanuit die woonstel sien. Dit bied gemaklike, gemeubileerde verblyf vir 4 gaste op die strandfront in die Strand. Dit is die ideale bestemming vir 'n wegbreekvakansie, naweek of 'n sakereis.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n volledige en suite-badkamer, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n mikrogolfoond, stoof, oond, yskas, koffiemasjien, en skottelgoedwasser. Gaste kan in die kuierarea ontspan wat 'n TV met DStv het. WiFi is ook teen 'n ekstra bedrag beskikbaar. Die eiendom het battery-ligte en 'n gasstoof vir wanneer beurtkrag inskop.
Daar is veilige onderdakparkeerplek vir 1 motor. Gaste kan gerus van die onderdak-braai en die kompleks se swembad gebruik maak.
Pebble Moon is stapafstand van die Strand Pavilion, net 1 km van die hoofstrand en 5 km vanaf Vergelegen Mediclinic. Die Strand bied besienswaardighede en doendinge, soos die Strand Waterworld, asook verskeie restaurante en wynplase.
As jy jou voete wil lig en rus in jou huis-weg-van-die-huis, is Pebble Moon net vir jou.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Forelhengel
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
- Toiletware
Eenheidgeriewe
- Eetkamer
- Waaier
- Sitkamer
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Rene Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 60
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kusweg 66, Strand, 7140, Wes-Kaap
- Gaste dink Pebble Moon Strand Woonstel het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kusweg 66, Strand, 7140, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang