Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebbles & Sunsets

Gastehuis

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Celeste S
Kort verblyf
5.0
Des 2023

Perfekte plek vir heerlike vakansie. Pebbles & Sunsets is 'n heerlike gastehuis. Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons tuis te laat voel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Pebbles & Sunsets
Dit was heerlik om Celeste en haar familie hier te hê! Ek wens hulle alles van die beste toe vir die toekoms! Hoop om hulle gou weer te sien!

Heleen C
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2023

Ons verblyf by Pebbles en Sunset was super. Die ligging was perfek naby aan die see. Ons het die verblyf by Pebbles en Sunsets geniet - ligging perfek, kamers ruim en personeel super behulpsaam en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Juanita
Pebbles & Sunsets
Heleen en haar vriende was aangename gaste, ons sal hulle graag weer hier verwelkom!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Juanita Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R1 300
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 300
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Claude Urban-rylaan 54, Myoli Beach, Sedgefield, 6573, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63fedc7ce710b3363c811d8509cedfc08ab3a3dc4e1770cc7a177c585fb161ce410832050f54d2686976a755e4cb132dfba5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 300 per nag, vir 2 mense 2 5 1 5 54 Claude Urban Drive Myoli Beach 6573 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.035546 22.808573

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang