Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pebbles in Langezandt

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.3/5

Cornel Geverifieer

Eiendomme 56

Resensies 159

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 10 resensies vir Pebbles in Langezandt
Netheid
4.0/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.8/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.1/5
Cecilia K - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K

Lekker, mooi, skoon, veilig.

Heerlike cottage, ruim genoeg vir 8 mense. Naby aan die lang, wit stap-strand, asook 'n lekker kaggel vir koue dae. Ons gunsteling-wegbreek uit die stad.

Imke L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Imke L

Verblyf was fantasties en ons het so lekker gekuier. Pebbles in Langezandt, Struisbaai sien ons definitief weer.

Verblyf was fantasties. Dit was netjies en stapafstrand van die strand af. Ons sal definitief weer daar gaan bly.

Tom F - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Tom F

Ons het heerlik gekuier in een van ons gunstelingoorde. Al wat 'n bietjie afbreuk gedoen het, was Struisbaai se berugte wind. 'n Goeie, skerp mes, 'n plastiek-snybord (cutting bord) en 'n ordentlike aartappelskiller word aanbeveel vir die kombuis.

Tog jammer Pebbles het nie WiFi nie.

Pebbles in Langezandt se terugvoer

Hello Tom, dankie vir die raad. Ons het reeds 'n splinternuwe snybord ingesit. Ongelukkig moes ons op van die luukshede (soos Wi-Fi sny) om die vakansiehuisie die mees bekostigbaarste in Langezandt te maak.

Pebbles in Langezandt
Anonieme gas - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Danielle O - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Danielle O

Die woning het baie potensiaal en die ligging is baie goed, maar die woning is baie swak toegerus (veral die kombuis) en die leefarea, gegewe die koste van die eenheid.

Sien sterre.

Cecilia K - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cecilia K

Fantastiese ligging, mooiste strand en baie gemaklik.

Dit was heerlik om by Pebbles Cottage te kon uitspan vir 'n week. Die strand is so naby en die paadjie wat kronkel tussen fynbos en oor die duin tot by die spierwit strand maak die hele ervaring soveel meer spesiaal. Die huis en woonstelletjie is goed ingerig met als wat nodig is en ook baie netjies. Geen probleme gehad met toegang nie. Die sekuriteit was wonderlik, dis fantasties om jou plakkies langs die duin te kan los en dit later weer daar optel.

John F - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
John F

We really enjoyed staying at Pebbles.

Hi, the stay was great, clean. Kids could enjoy the yard area to play games. Place was perfect, close to the beach.

Fatima A - Feb 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Fatima A

Great weekend!

We had a great time at Pebbles. Check in was no problem, customer support was great and very responsive and near a great beach.

Tracey S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Tracey S

Good location, pleasant stay.

The reason I gave a 2 star for the cleanliness was that the plates, cutlery was not clean and I had to wash everything before using it. Everything else was clean but I believe that attention to detail on the kitchen side can be improved.

Pebbles in Langezandt se terugvoer

Hello Tracey, thank you for your review. We changed cleaning companies and will make sure that Pebbles is spotless in the future.

Pebbles in Langezandt
Bouwina B - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bouwina B

Heerlik gebly.

Uitstekende ligging. Netjiese, goed toegeruste verblyf. Heerlike skoon beddegoed! Sal beslis weer gebruik daarvan maak in die toekoms.

Vanaf
Vanaf R2 950
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R2 950
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Clionelle-straat, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA01189dbfcd461a298b24f1458fac65e7400d08dfc77b7081894069ef23e9928b720d8169757e7047d9b3d1c218795afcaddf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 950 per nag (plek vir 8) 10 5 1 5 Clionelle Street Struis Bay 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.788982545607 20.044314925903

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang