Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Cottage

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Frans M
1 nag
5.0
Nov 2023

Rustig en vredevol. Baie vriendelike diens van eienaars en gerieflik ingerig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
At
Pecan Cottage
Dankie vir jou vinnige kuiertjie in jou nuwe dorp. Sterkte en groete

Quinn C
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Aug 2023

Great Vriendelik, veilig, skoon met alles wat mens nodig het vir 'n gerieflike blyplek, hondekinders kom kuier en Petro gaan uit haar pad uit om mens se lewe te vergemaklik, baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
At
Pecan Cottage
Waardeer jul bespreking en kuier by ons baie en sal opmaak met die nuwe stort en 'n verdere bederfie. Groete en veiligheid op al jul roetes.

Willem V
1 nag
5.0
Apr 2023

Uitstekend. Gaan weer bespreek daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
At
Pecan Cottage
More, dankie, jy is welkom en jou hout wag vir jou. Groete

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met tieners
3.2
Sep 2024

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Danieta M
Kort verblyf
4.4
Mrt 2023

Stil en rustig. Ons eerste wegbreek na Covid met ons 4 voetige kind en wat 'n verassing. Sy het haar daaglikse stappies vreeslik geniet. Dit wat jy sien, is wat jy kry. Dankie Petro vir die geselsies en die vriendelike diens.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
At
Pecan Cottage
Gelukkig het julle baie speletjies gespeel, want julle het al 4 seisoene in die paar dae gehad.

Charlene A
Kort verblyf
4.2
Jan 2023

Petro is 'n verskriklike gawe en omgee-mens. Die gebruik van die privaat swembad was fantasties vir die ongelooflike warm dae. Pecan Cottage is gerieflik geleë om ander bestemmings ook te kan besoek. Die afdraaipad na Pecan Cottage is net vreeslik sleg (pad al weggery en massiewe potholes) en maak die rit vanaf die cottage na Mooinooidorpie onaangenaam. Ons sal dit vreeslik waardeer as hul na die pad kan omsien asb. Verder was dit werklik lekker en het ons die tydjie daar geniet. Ons sal beslis weer Pecan Cottage in die toekoms besoek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
At
Pecan Cottage
Dankie vir jul kuier en vriendelike gesigte. Dankie ook vir die netjiese plek wat julle gelos het. Ongelukkig het ons geen se oor die pad nie aangesien die paaie die departement se pad is en ons al baie gedoen het om dit reg te kry, tot vir Fokus geskryf en het nou prokureurs genader. Madibeng raad gee niks om nie.

Colleen N
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mrt 2023

Baie aangename ondervinding met gasvrye eienaars. Sal beslis weer daar gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0
At
Pecan Cottage
Bly julle het lekker gerus.

Jackie D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2022

Netjies, skoon en alles wat jy nodig het. Ons het baie lekker gebly. Die kothuis was skoon en netjies en het alles in wat jy nodig het. Daar is liggies in elke vetrek wat ons kon gebruik gedurende beurtkrag wat baie help. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
At
Pecan Cottage
More Jackie, dankie vir jl bly en positiewe gesindheid. Ja, netheid en skoonheid is vir ons baie belangrik. Beurtkrag was 'n monster gewees.

Janco P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Perfek wat ons nodig gehad het. Baie mooi en rustig. Was 'n lekker oorslaapplek vir ons troue. Baie mooi en rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
At
Pecan Cottage
Baie bly julle kon naby troue oornag. Pad is ongelukkig buite ons beheer. Groete

Nico J
1 nag Saam met vriende
5.0
Jun 2022

Netjies en verwelkomend, het lekker daar gekuier saam ons vriende! Was daar vir die Magalies Monster, het vir een nag daar oorgeslaap. Sal definitief 'n naweek daarvan maak veral in die somer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
At
Pecan Cottage
Goeiedag Nico en vriende, ek is bly julle het lekker gebly en ons wag vir die somer kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

At Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Buffelshoekplaas, Langs die R104, Mooinooi, 0325, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbd3cfb0a36c89f6e0072c8aae9f81de7dd7261e15036ff8d36e541663b3d26fa4bfada6a0fee02456d274903171372ec0c45?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 30 5 1 5 Farm Buffelshoek Off the R104 0325 Noordwes 021 201 8901 12:00-21:00 10:00 -25.775136166067 27.540354429329

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang