Pecan Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
At Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 30
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Frans M - Nov 2023
Algehele gradering
Rustig en vredevol.
Pecan Cottage se terugvoer
Dankie vir jou vinnige kuiertjie in jou nuwe dorp. Sterkte en groete
Quinn C - Aug 2023
Algehele gradering
Great
Pecan Cottage se terugvoer
Waardeer jul bespreking en kuier by ons baie en sal opmaak met die nuwe stort en 'n verdere bederfie. Groete en veiligheid op al jul roetes.
Willem V - Apr 2023
Algehele gradering
Uitstekend.
Pecan Cottage se terugvoer
More, dankie, jy is welkom en jou hout wag vir jou. Groete
Anonieme gas - Sep 2024
Algehele gradering
Danieta M - Mrt 2023
Algehele gradering
Stil en rustig.
Pecan Cottage se terugvoer
Gelukkig het julle baie speletjies gespeel, want julle het al 4 seisoene in die paar dae gehad.
Charlene A - Jan 2023
Algehele gradering
Petro is 'n verskriklike gawe en omgee-mens. Die gebruik van die privaat swembad was fantasties vir die ongelooflike warm dae.
Lees meerPecan Cottage se terugvoer
Dankie vir jul kuier en vriendelike gesigte. Dankie ook vir die netjiese plek wat julle gelos het.
Ongelukkig het ons geen se oor die pad nie aangesien die paaie die departement se pad is en ons al baie gedoen het om dit reg te kry, tot vir Fokus geskryf en het nou prokureurs genader. Madibeng raad gee niks om nie.
Colleen N - Mrt 2023
Algehele gradering
Baie aangename ondervinding met gasvrye eienaars.
Pecan Cottage se terugvoer
Bly julle het lekker gerus.
Jackie D - Sep 2022
Algehele gradering
Netjies, skoon en alles wat jy nodig het.
Pecan Cottage se terugvoer
More Jackie, dankie vir jl bly en positiewe gesindheid. Ja, netheid en skoonheid is vir ons baie belangrik. Beurtkrag was 'n monster gewees.
Janco P - Aug 2022
Algehele gradering
Perfek wat ons nodig gehad het. Baie mooi en rustig.
Pecan Cottage se terugvoer
Baie bly julle kon naby troue oornag. Pad is ongelukkig buite ons beheer. Groete
Nico J - Jun 2022
Algehele gradering
Netjies en verwelkomend, het lekker daar gekuier saam ons vriende!
Pecan Cottage se terugvoer
Goeiedag Nico en vriende, ek is bly julle het lekker gebly en ons wag vir die somer kuier.
Colleen N - Jul 2022
Algehele gradering
Gasvry, goed toegerus, buigsaam met inkloktyd.
Hennie G - Des 2021
Algehele gradering
Brilliant.
Pecan Cottage se terugvoer
Hello Hennie en gesin. Dis reen weer lekker. Baie dankie vir Jul lekker kuier en mooi mense en Jul vierbeen kinders.
Valeida O - Des 2021
Algehele gradering
Awesome
Pecan Cottage se terugvoer
Thanks for spending your very special time at Pecan Cottage.
Anneke V - Nov 2021
Algehele gradering
Great place to relax!
Pecan Cottage se terugvoer
Thanks for your stay at Pecan Cottage. Apologies regarding the one aircons gas that was finished, we did have it refilled during the next business day. Hopefully when you revisit it will be more comfortable.
Dennis V - Okt 2021
Algehele gradering
Baie goed, baie lekker.
Pecan Cottage se terugvoer
Ek kan net dieselfde van julle se baie goed en baie lekker. Verseker meer sulke gaste nodig.
Philip H - Sep 2021
Algehele gradering
Best weekend away in years!
Lees meerMadelaine S - Mrt 2021
Algehele gradering
Meer as lekker!
Pecan Cottage se terugvoer
Madeleine is altyd n plesier vir ons en haar 4voet seuns gaan ongelukkig nie so mooi "gegroom" huis toe nie. Sy, Ben, en Max altyd welkom.
Amanda P - Jan 2021
Algehele gradering
Awesome, lekker rustig.
Pecan Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier hier by ons, jou vuurtjie word gemis. Ons maak weer hout bymekaar vir jou. Dankie vir so 'n netjiese plek wat jul agter gelaat het. Julle is gaste 1000.
Rusha M - Nov 2021
Algehele gradering
It was relaxing and exactly what we wanted.
Pecan Cottage se terugvoer
Thank you for your visit with us and please bring your well behaved super nice pups again. You are also lovely guests. Greetings
Benita S - Nov 2020
Algehele gradering
Alles wat jy nodig het en nog meer!
Pecan Cottage se terugvoer
Dankie julle tweetjies en 'n oulike knapie, ons het julle kuiertjie waardeer. Lekker gemaklike gaste.
Bernize C - Okt 2020
Algehele gradering
Die rustigheid was kos vir die siel!
Lees meerPecan Cottage se terugvoer
Baie dankie vir julle kuier by ons, dit was heerlik om te sien julle geniet die plekkie. Jadian is te oulik en baie soet. Dankie dat julle so vriendelik was. Dit voel of julle meer as kuiergaste is. Groete van Pecan cottage se mense.
Pieter L - Jan 2020
Algehele gradering
Wat 'n belewenis!
Pecan Cottage se terugvoer
Dankie vir julle kuiertjie by ons, het dit geniet om julle te huisves. Ons waardeer julle siening van ons plekkie dit is vir ons heerlik om dit self te geniet of dit nou net ook te sit en of dit skoonmaak is en dit is vir ons 'n trots. Hoop ons sien julle gou weer.
Mêgan B - Des 2019
Algehele gradering
The most well-run accommodation by a very special lady, Petro. We will certainly be back!
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Dié verblyf word wonderlik bestuur deur 'n baie spesiale dame, Petro. Ons sal beslis terug wees!
Voel soos jou eie huis, indien nie beter nie!
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pecan Cottage se terugvoer
Thanks for staying with us at Pecan Cottage, we enjoyed accommodating you and your son. Thank you for the chocolates. You will always be welcome back with us.
Johan S - Sep 2019
Algehele gradering
Pragtige plek om rus en vrede te vind met alles wat 'n trotse Suid-Afrikaner ooit sal nodig hê om 'n naweek weg van die stad af te geniet.
Lees meerPecan Cottage se terugvoer
Dankie Johan,
Julle is ook enige gastehuis se droom gaste. Ons wag vir daai terugkoms hoor. O, en ons nooi onsself sommer uit vir daai potjie.
Groete
Madelaine S - Jun 2019
Algehele gradering
Awesome. So gasvry en veilig. Als wat mens nodig het as jy uit die stad wil kom.
Pecan Cottage se terugvoer
Madelein was n 5 ster gas en dit was Heerlik om haar te kon huisves. Ons hoop om baie meer van haar te sien en Ben en Max ook n groot plesier. EN manne (Boere) sy kan Braai ook. Mooi groete
Lizette G - Mrt 2019
Algehele gradering
Dit was heerlik rustig en stil en als wat ons nodig gehad het.
Pecan Cottage se terugvoer
Baie aangename gaste wat hartlik terug verwelkom sal word.
Alles alles so netjies gelos, asseblief kom kuier weer.
Miemie M.e. H - Nov 2019
Algehele gradering
'n Wegbreek van die stad se lawaai!
Pecan Cottage se terugvoer
Gawe gaste. Lekker om julle te kon huisves.
Frikkie V - Mrt 2019
Algehele gradering
Ongelooflik gasvry.
Pecan Cottage se terugvoer
Julle is aangename gaste, ek hoop julle kom weer kuier.
Manuela O - Des 2019
Algehele gradering
It was very tranquil and the dogs truly enjoyed themselves.
Lees meerPecan Cottage se terugvoer
Thanks for staying with us. Glad you enjoyed the peace and quiet time. Hope to see you again.
Reuben M - Sep 2019
Algehele gradering
The reception and hospitality was amazing.
Pecan Cottage se terugvoer
Good day Reuben,
You were very nice guests and left everything so clean. Hope to see you again and arrive earlier to enjoy full days. Greetings
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Buffelshoekplaas, Langs die R104, Mooinooi, 0325, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang