Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Fields

Selfsorg
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31 Remhoogte-weg, Skeerpoort, 0232, Noordwes
  • Vanaf R2 760 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pecan Fields is tussen rustige pekanneutlande naby Hartbeespoortdam. Dit bied unieke industriële-styl akkommodasie in die hartjie van Skeerpoort. Hierdie skilderagtige plaas bederf met 'n mengsel van rustieke sjarme en moderne gerief, wat dit perfek maak vir 'n rustige gesinswegbreek.

Dié blikhuis bied gerieflike slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die 2 badkamers het onderskeidelik 'n bad en 'n stort. Wit linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n toonbank met stoele toegerus is. Daar is ook 'n koffiestasie met 'n Nespresso-masjien in die kombuis beskikbaar. Die kombuis lei na 'n lieflike sitarea met gemaklike sitplek wat 'n wonderlike plek is vir gaste om met 'n boek te ontspan. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite is 'n rustige stoep met sitplek en 'n braai wat die perfekte plek is vir beide 'n oggendkoffie of 'n skemerkelkie in die aand terwyl dit met 'n uitsig oor die plaas spog.

Kamer-opset

Slaapplek vir 4 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Bad

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Ligging

  • R31 Remhoogte-weg, Skeerpoort, 0232, Noordwes
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R2 760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R31 Remhoogte-weg, Skeerpoort, 0232, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA00b58a783788ffce1734f4c1e3a0afbd2215230f35dbace4b4f11e5da2f665b3a60b51392c6137525c9c5ffb9bf8d433e6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 760 per nag (plek vir 4) R31 Remhoogte Road Skeerpoort 0232 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.798316692468 27.724438905716

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang