Pecan Guest House
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Androeette Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 1 jaar
Opsomming van Resensie
Nigel N N - Mrt 2024
Algehele gradering
Great stay.
Ivy B - Jan 2024
Algehele gradering
Gemaklik, akkommoderend, hulpvaardig, fabulous.
Nigel N N - Mrt 2024
Algehele gradering
Enjoyed it!
Ben V - Jun 2024
Algehele gradering
Rivieruitsig akkommodasie. Goeie waarde vir geld.
Liezel O - Mei 2024
Algehele gradering
Plek netjies.
Pecan Guest House se terugvoer
Goeie dag,
Ons vra om verskoning, ongelukkig is dit 'n lewering aan die Vrystaat se kant van die rivier en natuurlik met die rivier trek klank verder, moet sê as jou aircon aan is hoor mens niks in die agtergrond nie. Weereens jammer.
Johan M - Jul 2024
Algehele gradering
Gerieflik maar kan verbeter.
Pecan Guest House se terugvoer
Jammer, ons winter is baie koud en ongelukkig met die grasdak en die versekering mag ek slegs aircons hê.
Die spieelkas is langs die yskas en mense plug gewoonlik dit daar in. Jammer daaroor. As ek bewus was dat dit julle pla, kon ek regtig vir julle 'n lead aangele het.
Jammer en wat die koffie aanbetref. Ander kla weer oor die klein melkies wat jy kry en slegte koffie. Dis toe wat ek Jacobs & Entista begin insit het.
- Kapasiteit: 15 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Rivierstraat 47, Christiana, 2680, Noordwes
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang