Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Guest House

Gastehuis

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Nigel N N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great stay. Enjoyed the stay, everything on point.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ivy B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Gemaklik, akkommoderend, hulpvaardig, fabulous. Die verblyf was uitstekend en die bestuurderes (eienaar) was meer as hulpvaardig en akkommoderend. 'n Fantastiese ervaring.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nigel N N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Enjoyed it! Enjoyed my stay, great location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ben V
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2024

Rivieruitsig akkommodasie. Goeie waarde vir geld. Akkommodasie in 'n rustige atmosfeer met 'n kamer wat uitkyk oor die rivier.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Liezel O
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2024

Plek netjies. Plek en eienaars is baie vriendelik en dit is netjies. Hou net in gedagte dat daar baie geraas is in die aand. Voel asof jy teen 'n myn bly. Verder sal ek dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Androeette
Pecan Guest House
Goeie dag, Ons vra om verskoning, ongelukkig is dit 'n lewering aan die Vrystaat se kant van die rivier en natuurlik met die rivier trek klank verder, moet sê as jou aircon aan is hoor mens niks in die agtergrond nie. Weereens jammer.

Johan M
1 nag Saam met lewensmaat
3.4
Jul 2024

Gerieflik maar kan verbeter. Baie mooi kamer met 'n pragtige uitsig. Gewone koffie en melk sou lekker gewees het. Die kamer is nogal koud en kort 'n spieël met 'n kragpunt naby om hare te droog te maak. Ons het lekker gebly en die gasheer en vrou was baie vriendelik.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0
Androeette
Pecan Guest House
Jammer, ons winter is baie koud en ongelukkig met die grasdak en die versekering mag ek slegs aircons hê. Die spieelkas is langs die yskas en mense plug gewoonlik dit daar in. Jammer daaroor. As ek bewus was dat dit julle pla, kon ek regtig vir julle 'n lead aangele het. Jammer en wat die koffie aanbetref. Ander kla weer oor die klein melkies wat jy kry en slegte koffie. Dis toe wat ek Jacobs & Entista begin insit het.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Androeette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 47, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08aadcb9233e6a6076426a3e9c45bb875b091b18aeb5c77903910d31ba20ce3546943cd27d7b0f340f4ad940c71e43ce69df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 47 River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.923671981828 25.160984409836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang