Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 15 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 47, Christiana, 2680, Noordwes
  • Vanaf R950 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pecan Guest House is op die oewer van die Vaalrivier in Christiana, 'n klein landboudorpie in Noordwes. Die gastehuis bied gerieflike oornagverblyf aan reisigers of gesinne.

Daar is verskeie kamers om van te kies, elk met 'n privaat ingang en badkamer. Die kamers het gemaklike beddens en die badkamers het bad- of stortgeriewe. Elke kamer het ook 'n TV met sekere stroomdienste en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n aantal gemeenskaplike areas insluitend 'n swembad en onderdakstoep met buitesitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Swembad
  • Braaiplek
  • Wasgoeddiens
  • Satelliet-TV
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Visvang
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Tee

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.2
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
Nigel N N
Saam met lewensmaat
5.0
Great stay. Enjoyed the stay, everything on point.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Ivy B
Saam met lewensmaat
5.0
Gemaklik, akkommoderend, hulpvaardig, fabulous. Die verblyf was uitstekend en die bestuurderes (eienaar) was meer as hulpvaardig en akkommoderend. 'n ...
Sien meer
Jan 2024
Nigel N N
Saam met lewensmaat
4.6
Enjoyed it! Enjoyed my stay, great location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Ben V
Saam met lewensmaat
4.4
Rivieruitsig akkommodasie. Goeie waarde vir geld. Akkommodasie in 'n rustige atmosfeer met 'n kamer wat uitkyk oor die rivier.
Jun 2024
Liezel O
Saam met lewensmaat
4.4
Plek netjies. Plek en eienaars is baie vriendelik en dit is netjies. Hou net in gedagte dat daar baie geraas is in die aand. Voel asof jy teen 'n myn ...
Sien meer
Mei 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Androeette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Rivierstraat 47, Christiana, 2680, Noordwes
  • Gaste dink Pecan Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Christiana Noordwes
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R950
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 15 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rivierstraat 47, Christiana, 2680, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA08aadcb9233e6a6076426a3e9c45bb875b091b18aeb5c77903910d31ba20ce3546943cd27d7b0f340f4ad940c71e43ce69df?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 2) 6 5 1 5 47 River Street Christiana 2680 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.923671981828 25.160984409836

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang