Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Hut

 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
 2 Beskikbaar
Pecan Hut
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Plek vir 2 mense
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié oopplan-klipkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 'n slaapkamer met 'n en suite-badkamer. Die slaapkamer het 'n dubbelbed en die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien. Die leefarea beskik oor 'n kombuisie wat met 'n tweeplaatgasstoof, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Die kombuisie lei na 'n knus sitarea met gemaklike sitplek en 'n kaggel. Buite is daar 'n onderdakstoep met sitplek en 'n ingeboude braai.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
Kamergeriewe
  • Waaier
  • Kaggel
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Stoof
Ekstras
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Boeke en tydskrifte
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Rook is streng in die kothuis verbode.
Gaste moet asb. die deure en vensters toe hou wanneer hulle die perseel verlaat.
Gaste moet asb. alle ligte, verwarmers, waaiers en die kaggel afskakel wanneer hulle die perseel verlaat.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Daar word versoek dat gaste asb. die perseel en die eienaars se besittings moet respekteer.
Gaste moet enige breekskade of skade by die eienaars aanmeld.
Gaste moet asb. die privaatheid van ander gaste respekteer.
Enige harde geraas of musiek word nie toegelaat nie.
Reëlings vir matrasse kan vooraf getref word om 'n kind teen 'n ekstra koste te akkommodeer. Beddegoed word voorsien.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd  voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 900
per nag (plek vir 2)
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Sudwalaaskraal, 30 km vanaf Nelspruit, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb272d31041ab6347593a6485c25a613440d5ae99745381597f4a07564f91390d886f8ec2bd0c19cb655e9d915212a24e805e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 19 5 1 5 R539 Sudwalaaskraal 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.381716 30.700286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang