Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Hut

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 16 resensies vir Pecan Hut
Netheid
4.9/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.6/5
Waarde vir geld
4.6/5
Juliana P - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juliana P

The hut had all the amenities needed and is located a few steps from the river.

A very pleasant stay, the owners were flexible and made us feel welcome.

Fritz H - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fritz H

Baie mooi blyplek in mooi omgewing.

Die hut is baie mooi voorberei en regtig smaakvol en goed toegerus. Dit sit ook op 'n baie mooi plek. Die twee hutte op die perseel is aan mekaar vas, dus kan mens bewus wees van jou bure.

Byron M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Byron M

Romantic, quiet, private, comfortable.

A beautiful, serene, romantic cabin! The perfect romantic getaway. I proposed to my girlfriend here! The host is an amazing attentive host, and made my fiancee and I feel right at home. The fireplace is perfect for chilly nights. We're definitely revisiting in summer!

Christa D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christa D

Cozy cottage in a beautiful location.

We loved it! Will go back without a doubt. The location is beautiful and tranquil by the river, and the cottage is well-equipped and cozy. Our hosts were amazing.

Rialda P - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rialda P

Heerlik, snoesig en net wat mens nodig het.

Ons het laat aangekom vir check-in, maar hulle was steeds bereid om vir ons te wag. Baie vriendelik en behulpsaam. Heerlik geslaap.

Pieter H - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter H

Lieflik rustig, pragtige plek.

Chatmaine en Francois laat mens spesiaal voel en dit was 'n aangename verrassing om deur die verblyf kwartiere se dekor, op 'n plaas te bly gevoel kry, wat daar deur gebied word. Ligging en verblyf opsie het bo verwagting aan ons geïsoleerde vereistes voldoen. Ek glo enige iemand kan daar oorbly vir 'n aand of dit 'n middelpunt van 'n vakansie verblyf van 10 dae of selfs meer maak.

Hardus W - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hardus W

Rustig, vars lug, kabbelende water.

Rustige atmosfeer langs die boord en in die natuur. Goed toegeruste eenheid, maklik bereikbaar met natuurwonders op jou voorstoep.

Pieter J - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter J

Rustigheid.

Die rustigheid en stilte van Pecan Hut is 'n lafenis vir die gejaagde lewe van die stad. Die gasvryheid van Francois en Charmaine was 'n riem onder die hart. Die uitleg van die hut is aangenaam en netjies, en duidelik is 'n vrou se hand sigbaar. Ons sal vir seker weer kom.

Calvin M - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Calvin M

Very peaceful and relaxing.

Pecan Hut's location and the friendly owners contributed to a fantastic weekend. The fresh air and sound of the river are so peaceful and relaxing. Everything we required was available, and the finer touches were appreciated. We will definitely stay there again.

Hans T - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hans T

Baie mooi omgewing.

Dit is 'n mooi plek om te bly. Google Maps weet nie waar die plek is. Koffie sonder melk is nie lekker.

Rene K - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Rene K

Ontevrede.

Vrydag aand en helfte van Saterdag en Sondagoggend geen krag gehad oor hulle sonnestelsel nie reg werk nie.

Jenny B - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jenny B

Paradys

Sjoe, baie dankie dat julle 'n stukkie van julle paradys met ons gedeel het. Julle plek is awesome en sal definitief weer kom. Baie dankie.

Pecan Hut se terugvoer

Baie dankie Jenny vir julle mooi terugvoer. Ons is baie bly dat julle alles geniet het. Ons sien uit om julle weer eendag te sien.

Pecan Hut
Julie M - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Julie M

Absolutely awesome.

What a beautiful place to stay, wish we could have stayed longer. The cottage has everything you need, loved listening to the river and all the bird life. The owners are very attentive and make sure you are comfortable. Will definitely be back.

Mariska B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariska B

Ons het heerlik gebly by Pecan Hut.

Dit is baie netjies, in die mooiste omgewing en baie vriendelike diens.

Jessica A - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica A

Baie netjiese plekkie, met 'n baie oulike naam!

Die plekkie is baie netjies en skoon. Ons het baie van die uitleg van die hut gehou, en wat 'n gepaste naam! Dit is heerlik om omsingel te wees deur die natuur - met rustige waters wat loop van die rivier, en voëltjies wat tjirp. Ons sal beslis weer hier bly! Die gasheer maak ook seker dat mens tuis voel, met elke klein detail in die plekkie.

Pecan Hut se terugvoer

Dankie. Ons is bly julle het dit geniet. Hoop ons sien julle gou weer.

Pecan Hut
Johan D - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Johan D

Baie mooi omgewing, baie netjiese huisie met goeie fasiliteite.

Kuier baie geniet, baie mooi huis en omgewing. Sal dit sterk aanbeveel. In terme van die huis sal 'n klein mikrogolf en waaier 'n aanwins wees.

Pecan Hut se terugvoer

Dankie vir die terugvoer. Ons het 'n mikrogolf en waaier in Pecan Hut bygevoeg.

Pecan Hut
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Sudwalaaskraal, 30 km vanaf Nelspruit, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb272d31041ab6347593a6485c25a613440d5ae99745381597f4a07564f91390d886f8ec2bd0c19cb655e9d915212a24e805e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 R539 Sudwalaaskraal 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.381716 30.700286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang