Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Hut

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 16 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Juliana P
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

The hut had all the amenities needed and is located a few steps from the river. A very pleasant stay, the owners were flexible and made us feel welcome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Fritz H
1 nag
5.0
Aug 2024

Baie mooi blyplek in mooi omgewing. Die hut is baie mooi voorberei en regtig smaakvol en goed toegerus. Dit sit ook op 'n baie mooi plek. Die twee hutte op die perseel is aan mekaar vas, dus kan mens bewus wees van jou bure.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Byron M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2024

Romantic, quiet, private, comfortable. A beautiful, serene, romantic cabin! The perfect romantic getaway. I proposed to my girlfriend here! The host is an amazing attentive host, and made my fiancee and I feel right at home. The fireplace is perfect for chilly nights. We're definitely revisiting in summer!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Cozy cottage in a beautiful location. We loved it! Will go back without a doubt. The location is beautiful and tranquil by the river, and the cottage is well-equipped and cozy. Our hosts were amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rialda P
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlik, snoesig en net wat mens nodig het. Ons het laat aangekom vir check-in, maar hulle was steeds bereid om vir ons te wag. Baie vriendelik en behulpsaam. Heerlik geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Lieflik rustig, pragtige plek. Chatmaine en Francois laat mens spesiaal voel en dit was 'n aangename verrassing om deur die verblyf kwartiere se dekor, op 'n plaas te bly gevoel kry, wat daar deur gebied word. Ligging en verblyf opsie het bo verwagting aan ons geïsoleerde vereistes voldoen. Ek glo enige iemand kan daar oorbly vir 'n aand of dit 'n middelpunt van 'n vakansie verblyf van 10 dae of selfs meer maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hardus W
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2024

Rustig, vars lug, kabbelende water. Rustige atmosfeer langs die boord en in die natuur. Goed toegeruste eenheid, maklik bereikbaar met natuurwonders op jou voorstoep.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Pieter J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Sep 2024

Rustigheid. Die rustigheid en stilte van Pecan Hut is 'n lafenis vir die gejaagde lewe van die stad. Die gasvryheid van Francois en Charmaine was 'n riem onder die hart. Die uitleg van die hut is aangenaam en netjies, en duidelik is 'n vrou se hand sigbaar. Ons sal vir seker weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Calvin M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Very peaceful and relaxing. Pecan Hut's location and the friendly owners contributed to a fantastic weekend. The fresh air and sound of the river are so peaceful and relaxing. Everything we required was available, and the finer touches were appreciated. We will definitely stay there again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hans T
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jul 2024

Baie mooi omgewing. Dit is 'n mooi plek om te bly. Google Maps weet nie waar die plek is. Koffie sonder melk is nie lekker.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Charmaine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 16

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R900
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: R539, Sudwalaaskraal, 30 km vanaf Nelspruit, 1207, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb272d31041ab6347593a6485c25a613440d5ae99745381597f4a07564f91390d886f8ec2bd0c19cb655e9d915212a24e805e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 2) 16 5 1 5 R539 Sudwalaaskraal 1207 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -25.381716 30.700286

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang