Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Place

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.4
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Moller H
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Sakpas verblyf. Geskik vir kontrakteursverblyf. Ons het die Mighty Men-konferensie in Ashton bygewoon en die akkommodasie was op 'n baie hoë standaard. Dit word adverteer as kontrakteurstipe verblyf en nie geskik vir gesinsvakansies nie. Die woning was geskik vir ons doeleindes met 'n bed, kombuis, braai, stort en WiFi. Ons het lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lindie B
Kort verblyf Gesin met tieners
2.0
Mrt 2023

Kombuis glad nie volledig toegerus. Gas vir gasstoof was op. Krane wat lek. bakke ens was vuil. Breekware baie min en swak gehalte. Die kombuis het my baie "upset" - glad nie skoon gevoel en gelyk nie. Matrasse is deurgelê. Kon netsowel op die vloer geslaap het. Tussen 3 kamers was daar nie een dubbelbed nie. Kon ten minste dit gesê het. In die jaard lê orals goed, bv. bou rommel, stukke planke ens, rond. Kombuis is regtig nie baie skoon en netjies nie. Kaste muf en val uitmekaar. Bakke in kaste is aangepak en vuil. Mens voel grillerig om enigiets in kombuis te gebruik. Ek sal beslis nie weer daar gaan bly of enige iemand aanbeveel om daar te bly nie. Dit was baie teleurstellend. Ons was net die vorige naweek vir presies dieselfde prys in Oudtshoorn by 'n nader plek. Daar is nie eens amper iets om te vergelyk nie! Nee wat, ek is baie teleurgesteld!

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
1.0

Kurt F
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jul 2022

Peaceful, clean and friendly owners. The stay was excellent. Friendly neighbour and helpful as well as the owners. The communication was excellent between the owner and myself which was a great plus.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marlene B
Kort verblyf
4.2
Okt 2022

Sou graag die garage wou gebruik. Te min bakke om kos in te bêre vir die volgende dag. Die messe was baie stomp. Hulle kan op klein goedjies verbeter. 'n Tafel buite by die braai sou gaaf wees. Daar is nie genoeg plek om bakke op te sit nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Annél M
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Okt 2022

Minimalisties, maar heel OK vir die doel waarvoor ons dit gehuur het. Ons was daar vir 'n skoolreunienaweek, wat vol bespreek was. Ons het dus net daar gestort en geslaap. Kombuiskaste het aandag nodig - al het ons dit nie gebruik nie, maar die res van die huis het aan ons vereistes voldoen. Ons het net die ketel en yskas gebruik - kan dus nie oor res van elektriese toebehore kommentaar lewer nie, alhoewel dit heel goed gelyk het.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Hanlie G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.4
Okt 2022

Verblyf was aangenaam. Lekker ruim. Was bly dat daar 'n bad ook was en nie net 'n stort nie.

Netheid
3.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Hendrik H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Sep 2022

Oraait. Die foto's is nie hoe die plek nou lyk nie, amper geen blinds werk nie. Beddens was kliphard en die huis het 'n bedompige reuk.

Netheid
2.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Grant V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Jan 2022

Ons was net daar om te slaap, maar eintlik baie bly ons het net daar geslaap. Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang deur die eienaar wat ons na die huis aan die oorkant van hulle primêre woning geneem het. Ons deur en vensters was oop en ons was baie dankbaar daarvoor, maar het klein goggas op die vloere aangetref en aangeneem dit was as gevolg van die oop vensters. Die volgende oggend vroeg weg, maar alles toegemaak om dieselfde te vermy. Die aand teruggekom en dit weer oral aangetref. Dis waar ons besef het dit is 'n "infestation". Buite die huis is 2 komposhope waar die goggas vandaan kom. Ek het met die eienaar gepraat en hy het gesê hy gaan definitief kyk na die probleem. Ek het hom ook gewys dat die kombuiskaste ook baie vuil was asook onder die rusbanke en die badkamer. As daar gekyk word na die netheid van die huis en die infestasie is ek seker dit sal 'n baie gemaklike slaapplek wees vir gaste. Dit het net 'n klein bietjie aandag nodig.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0

Michaela Y
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2021

Friendly staff, quiet location. On arrival we were warmly welcomed and shown to our house, it was clean, cosy and peaceful! We had a lovely stay, no problems and no issues. The owners were friendly and attentive without being in your way, the house was clean and safe, definitely would stay there again, was an absolutely blissful and relaxing weekend and a much needed break after the Covid year.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Lynda
Pecan Place
Glad you enjoyed the break. Hope to see you in the valley again soon.

Zeka K
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Jan 2021

Safe, clean and everything in working condition. Pecan Place itself was safe, neat, tidy and good value for money. The only problem we had was that there was no light situated at the braai area which makes a night-time braai a bit difficult. The location of Pecan place is brilliant as it is situated close to the local Spar supermarket, so you can afford to forget some things at home. Our overall experience was brilliant and we will definitely recommend it to others.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lynda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dordrechtlaan 9, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQMSzfbGLeKu9QEqj2djYPNTsmc3U2o7umaME3lmE4ailUg5bAD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 9 Dordrecht Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.797215 19.891517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang