Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Place

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Lynda Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 110

Op LekkeSlaap 8 jaar

Opsomming van Resensie

4.2 uit 5van 17 resensies vir Pecan Place
Netheid
3.8/5
Diens
4.5/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.4/5
Waarde vir geld
3.8/5
Moller H - Sep 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Moller H

Sakpas verblyf. Geskik vir kontrakteursverblyf.

Ons het die Mighty Men-konferensie in Ashton bygewoon en die akkommodasie was op 'n baie hoë standaard. Dit word adverteer as kontrakteurstipe verblyf en nie geskik vir gesinsvakansies nie. Die woning was geskik vir ons doeleindes met 'n bed, kombuis, braai, stort en WiFi. Ons het lekker gebly.

Lindie B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
1/5
Lindie B

Kombuis glad nie volledig toegerus. Gas vir gasstoof was op. Krane wat lek. bakke ens was vuil. Breekware baie min en swak gehalte. Die kombuis het my baie "upset" - glad nie skoon gevoel en gelyk nie.

Matrasse is deurgelê. Kon netsowel op die vloer geslaap het. Tussen 3 kamers was daar nie een dubbelbed nie. Kon ten minste dit gesê het. In die jaard lê orals goed, bv. bou rommel, stukke planke ens, rond. Kombuis is regtig nie baie skoon en netjies nie. Kaste muf en val uitmekaar. Bakke in kaste is aangepak en vuil. Mens voel grillerig om enigiets in kombuis te gebruik. Ek sal beslis nie weer daar gaan bly of enige iemand aanbeveel om daar te bly nie. Dit was baie teleurstellend. Ons was net die vorige naweek vir presies dieselfde prys in Oudtshoorn by 'n nader plek. Daar is nie eens amper iets om te vergelyk nie! Nee wat, ek is baie teleurgesteld!

Kurt F - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kurt F

Peaceful, clean and friendly owners.

The stay was excellent. Friendly neighbour and helpful as well as the owners. The communication was excellent between the owner and myself which was a great plus.

Marlene B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marlene B

Sou graag die garage wou gebruik. Te min bakke om kos in te bêre vir die volgende dag. Die messe was baie stomp. Hulle kan op klein goedjies verbeter.

'n Tafel buite by die braai sou gaaf wees. Daar is nie genoeg plek om bakke op te sit nie.

Annél M - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Annél M

Minimalisties, maar heel OK vir die doel waarvoor ons dit gehuur het.

Ons was daar vir 'n skoolreunienaweek, wat vol bespreek was. Ons het dus net daar gestort en geslaap. Kombuiskaste het aandag nodig - al het ons dit nie gebruik nie, maar die res van die huis het aan ons vereistes voldoen. Ons het net die ketel en yskas gebruik - kan dus nie oor res van elektriese toebehore kommentaar lewer nie, alhoewel dit heel goed gelyk het.

Hanlie G - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Hanlie G

Verblyf was aangenaam.

Lekker ruim. Was bly dat daar 'n bad ook was en nie net 'n stort nie.

Hendrik H - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Hendrik H

Oraait.

Die foto's is nie hoe die plek nou lyk nie, amper geen blinds werk nie. Beddens was kliphard en die huis het 'n bedompige reuk.

Grant V - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Grant V

Ons was net daar om te slaap, maar eintlik baie bly ons het net daar geslaap.

Met aankoms was ons baie vriendelik ontvang deur die eienaar wat ons na die huis aan die oorkant van hulle primêre woning geneem het. Ons deur en vensters was oop en ons was baie dankbaar daarvoor, maar het klein goggas op die vloere aangetref en aangeneem dit was as gevolg van die oop vensters. Die volgende oggend vroeg weg, maar alles toegemaak om dieselfde te vermy. Die aand teruggekom en dit weer oral aangetref. Dis waar ons besef het dit is 'n "infestation". Buite die huis is 2 komposhope waar die goggas vandaan kom. Ek het met die eienaar gepraat en hy het gesê hy gaan definitief kyk na die probleem. Ek het hom ook gewys dat die kombuiskaste ook baie vuil was asook onder die rusbanke en die badkamer. As daar gekyk word na die netheid van die huis en die infestasie is ek seker dit sal 'n baie gemaklike slaapplek wees vir gaste. Dit het net 'n klein bietjie aandag nodig.

Michaela Y - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michaela Y

Friendly staff, quiet location.

On arrival we were warmly welcomed and shown to our house, it was clean, cosy and peaceful! We had a lovely stay, no problems and no issues. The owners were friendly and attentive without being in your way, the house was clean and safe, definitely would stay there again, was an absolutely blissful and relaxing weekend and a much needed break after the Covid year.

Pecan Place se terugvoer

Glad you enjoyed the break. Hope to see you in the valley again soon.

Pecan Place
Zeka K - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Zeka K

Safe, clean and everything in working condition.

Pecan Place itself was safe, neat, tidy and good value for money. The only problem we had was that there was no light situated at the braai area which makes a night-time braai a bit difficult. The location of Pecan place is brilliant as it is situated close to the local Spar supermarket, so you can afford to forget some things at home. Our overall experience was brilliant and we will definitely recommend it to others.

Chris S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chris S

Very nice comfortable accommodation.

The house was well stocked with everything needed to make your stay an enjoyable one.

Jeremy R - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jeremy R

A basic base point from which to explore, cycle and enjoy the area!

We were looking for a base from which to explore the surrounding areas on our bikes and a bit further afield in our car. The venue was a house, with the basics covered, and was ideal for what we needed, somewhere to braai, sleep and venture out from!

Zaid O - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Zaid O

Was okay, not wonderful.

Beds are horrible and extremely hard. If that was better I would definitely recommend it but we couldn’t sleep on those beds.

Caroli C - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroli C

Was aangenaam.

Daar was net twee probleme. Die Vrydagaand toe dit gereën het, het die water by die geut waar die braai is oorgehardloop. Wat die mans voorstel is dat daarna gekyk moet word om 'n afdak of iets te doen by die braai-area vir wanneer dit reën. Hulle moes in die reën gestaan het onder 'n sambreel om te braai. Die stoof (plate) het ook nie gewerk nie. Hulle kon nie ontbyt maak die Saterdagoggend nie.

Pecan Place se terugvoer

Braaing in the rain is always a problem, we may need to consider an 'Afdak'.
Sorry about the stove. We have just been to check it and all 4 plates work, we stay across the road and would have immediately assisted. We are glad you had a good weekend and hope you managed to get some golf in despite the rain!

Pecan Place
Alan H - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alan H

Above and beyond.

Very well stocked with everything you can need and more.

Jessica M - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jessica M

Amazing place for short term travel.

Suitable for short term travel.

Anonieme gas - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
2/5
Anonieme gas
Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 6 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dordrechtlaan 9, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAQMSzfbGLeKu9QEqj2djYPNTsmc3U2o7umaME3lmE4ailUg5bAD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 6 mense 17 5 1 5 9 Dordrecht Avenue Robertson 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.797215 19.891517

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang