Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecan Tree

Gastehuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 12 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Firn S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Comfortable, convenient, and with fantastic hosts. Everything about Pecan Tree was perfect for an overnight stay while showing at the Afridome. The location is perfect, everything is so comfortable, and we had everything we needed. Will absolutely be back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karien Klopper K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Ons het heerlik gebly. Dit was rustig en stil en alles was baie netjies en skoon. Ons het heerlik gebly en heerlik gerus, alles is daar wat jy nodig het en nog meer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaun D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Baie lekker gebly, gemaklik en skoon. Baie vriendelike, aangename oorblyf. Sal weer teruggaan. Gasheer het baie kennis van die area, aktiwiteite, restaurante en toeriste-aantreklikhede.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paballo V
1 nag
5.0
Jul 2024

Awesome. Lovely quiet and safe neighborhood, could even enjoy a morning walk. Friendly and helpful hosts. Excellent value for money, looking forward to the next stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stuart R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Die eienaars was vriendelik. Geriewe was skoon en bied alles wat nodig is. Pecan Tree was lekker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansie P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Skoon rustige omgewing. Baie mooi skoon. Lekker geslaap. Stil rustige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michelle D
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Great, 5 ster. Baie goed verwelkom. Baie netjies, baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lanri J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2024

Netjies, skoon, alles wat mens nodig het. Dit was heerlik. Sal vir seker weer daar oorbly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansia V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Vriendelik huislik aangenaam. Dit was baie vriendelike diens en ontvang baie aangename mense. Ek kan dit vir enige iemand wat oornagplek soek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ashleigh A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Apr 2024

We were made to feel extremely welcome. It was a lovely weekend, the hosts are salt-of-the-Earth people, couldn't do enough to make our stay as comfortable as possible.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sonja Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 12

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 11:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wes-straat 30A, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2a21f376d6e01ec9d42b39c794eaedce6b2866c99cda0cdead7e0d731f7596dd1125b8fd262e25c95c9e028fb55a3c9601f4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 12 5 1 5 30A Wes Street Parys 9585 Vrystaat 021 201 8901 11:00-20:00 10:00 -26.9200826 27.4493298

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang