Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pecanwood Manor

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.1
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.5
Veiligheid
4.4
Hester Jacoba N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2019

Pragtige plek en vriendelike diens. Pragtige plek. Heerlike ontbyt en baie vriendelike mense. Ons sal vir seker weer daar kom oorslaap!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralene
Pecanwood Manor
Baie dankie Hester! Altyd lekker om positiewe, vriendelike gaste te ontvang! Ons sien uit na volgende keer! Mooi 2020 vir julle!

Pieter V
1 nag Gesin met tieners
4.6
Jul 2019

Vriendelike verblyf met gemaklike kamers. Die ontvangs by Pecanwood was uit boonste rakke. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer oorbly. Die latte saam met ontbyt was meer as welkom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralene
Pecanwood Manor
Dankie Pieter, vir die mooi resensie. Ek hoop om jou gou weer te ontvang by ons gastehuis.

Wynand M
1 nag Saam met lewensmaat
1.0
Des 2019

Swak, vals advertensie. Misrabele ondervinding. Geen ontvangs. Geen aanbod van vroeër ontbyt. Ongelooflike klein kamer met meer as helfte van beligting wat nie werk nie. Vrot, opgeroeste toilet. Stoepe nie skoon nie. Gebou op bouperseel. Geen reëlings om perseel te verlaat nie, moes onsself uitlaat. Bitter swak ondervinding.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
1.0
Veiligheid
1.0
Waarde vir geld
1.0

Monica D
1 nag
5.0
Jul 2018

Uitstekend. Dit is so lekker om daar te slaap. Ralene is 'n wonderlike gasvrou, sy laat jou op jou gemak voel en doen werklik moeite om jou tuis te laat voel. Het al 2 keer daar oornag en sal vir seker weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralene
Pecanwood Manor
Dankie Monica! Was so lekker om julle weer hier te hê. Sien uit na julle volgende besoek. Groete, Ralene

Annette B
1 nag
5.0
Mei 2018

Vriendelik, veilig, sal verseker weer daar bly! Dankie vir 'n heerlike oorslaap. Dankie vir jul verstaan en hulp met my siek kind. Ontbyt in die kamer was 'n wow! Jul vriendelikheid, begrip en hulp word opreg waardeer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Ralene
Pecanwood Manor
Dankie Annette. Ons sien uit daarna om julle weer te huisves, hierdie keer met 'n gesonde dogtertjie.

Nick E
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jan 2018

Uitstekend! Baie goeie ligging. Fantastiese ontbyt! Goeie gasvryheid!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wian S
1 nag
4.8
Okt 2018

Rustige veilige omgewing. Aan te bevel. Rustig, skoon, veilig en vriendelike diens.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lisa B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jun 2018

Fantasties! Ongelooflike gasvryheid, mooi kamers wat goed ingerig is en heerlike ontbyt.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Ralene
Pecanwood Manor
Dankie Lisa. Was heerlik om julle by ons te hê. Hoop ons sien weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Ralene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R1 800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbok-laan 50, Middelpos, Upington, 8800, Noord-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGQ1MDYzNDMxLTIwOTAtNDViNy1iOTBlLTRmMmJmNzI2MzBhNg?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 50 Steenbok Avenue Middelpos 8800 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -28.449145 21.26578

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang