Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Regs op Ses-en-Vyftig Stockenstrom Straat

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
5.0
Corne V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mrt 2024

Heerlik en pragtig. Baie lekker gebly. Sal weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carmen H
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Baie gerieflike plekkie wat goed ingerig is met alles wat nodig is. Lieflike plekkie met 'n volledige kombuis en selfs sitkamer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luis B
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

We loved it, only stayed overnight as we were travelling back to JHB. The accommodation is perfect, what an amazing place. It’s beautifully decorated, so thoughtfully put together and incredibly charming and we will definitely come back for a longer stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yvette S
1 nag Gesin met tieners
4.6
Mei 2024

It was lovely. We had a wonderful overnight stay. The cottage is beautifully furnished and well appointed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gideon En Elsabe G
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2023

Oulike akkommodasie, skoon en netjies. Karaktervolle ou huisie, baie goed en gerieflik toegerus. Baie goeie waarde vir geld. Al negatiewe punt was dat 'n stukkende sinkplaat op die afdak heelnag in die wind geklap het, so ons kon min slaap inkry. Dis gelukkig 'n oorkombare probleem.

Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Wilna Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 24

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stockenstrom-straat 56, Bo-Dorp, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA81070d5f57113bd9757079614479a2a6b2ab4a8f2d066adb007e63694eee74b59b5c867bfa2f115c112272047a6a4d131b61?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4) 5 5 1 5 56 Stockenstrom Street Bo-Dorp 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -33.954178096437 22.469379146033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang