Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pedroskloof Farm Accommodation

Gastehuis
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Vanaf R960 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Pedroskloof Plaas Akkommodasie bied bekoorlike verblyf op 'n produserende plaas in die hartjie van Namakwaland.
Die plaas is 25km (grondpad) oos van Kamieskroon in die Kamiesberge gelee.

Ons bied slaapplek vir 14 gaste in 6 eenhede.

Bossiegeur is 'n ruim selfsorg-eenheid met 2 slaapkamers met elkeen sy eie en suite-badkamer met n stort. Die een kamer het n dubbelbed en die ander kamer 2 enkelbeddens het. Die ruim leefarea het 'n binnebraai en 'n kombuis wat ten volle toegerus is. Dit bied 'n uitsig oor die tuin.

Die Ou Werf is 'n oopplan selfsorg-eenheid met koningin groote bed en badkamer met 'n stort. Die kombuis is ten volle toegerus en die eenheid het n buitebraai op beskutte stoep.

Die Blommekamer het n koninggroote bed en en suite-badkamer met n stort. Die kamer is nie volledig selfsorg, maar het 'n koffiestasie, mikrogolf en kroegyskassie. Die eenheid het sy eie privaatstoepie met n pragtige uitsig.

Die Stoepkamer is n kamer met twee enkelbeddens en en suite-badkamer met n stort. Die kamer is nie volledig selfsorg, maar het n koffie-stasie, mikrogolf en kroegyskassie. Die kamer het sy eie ingang vanaf die stoep.

Die Vinkel en Vonkel-eenhede is altwee eenhede wat nie vir volledige selfsorg toegerus is. Beide eenhede het n koningingroote bed of 2 enkelbeddens met n en suite-badkamer met 'n stort. Die oopplan-leefarea het 'n kombuisie met 'n koffiestasie, mikrogolf en kroegyskassie. Die eenhede het elkeen sy eie privaat stoepie met 'n uitsig op die berge.

Veilige parkering is beskikbaar en gaste kan bergfietsry, voetslaan, 4x4 en voëlkyk in die omgewing.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Restaurant op die perseel

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Bea W
Gesin met tieners
5.0
Lieflike oasis in die Namakwaland. Baie gerieflike, warm Namakwaland gasvryheid in die Kamiesberge. Baie dankie, ons het heerlik gebly!
Des 2024
Leonie V
5.0
Lekker om op 'n werkende plaas te bly en te voel of jy by jou huis is. Sulene en Berto is regte Namakwalanders. Vriendelik en hulpvaardig.
Sep 2024
Mally M
Saam met lewensmaat
5.0
Ideally situated in a beautiful valley. The dinners were a special treat. This is one of those times when I don't want to say anything ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Hermann N
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was presies waarna ek soek was - baie goeie ligging vir blommekyk. Dit is op 'n rustige plaas sowat 25 km buite Kamieskroon.
Sep 2024
Bill V
Saam met lewensmaat
5.0
We didn't want to leave ever! Sulene is welcoming, warm, bubbly and a superb cook. We immediately felt like family! The setting is brea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sulene Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
  • Gaste dink Pedroskloof Farm Accommodation het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Namakwaland Noord-Kaap
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 960
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pedroskloof Plaas, Kamieskroon, 8241, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDc4ODdiY2VkLTNkMGQtNDFlNS05NmViLTMyMTE0NjI5NzM4Ng?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R960 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 Pedroskloof Plaas Kamieskroon 8241 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -30.137702777778 18.107130555556

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang