Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peerboom Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Johannes J
Kort verblyf
5.0
Okt 2024

Rustig. Baie vriendelike en hulpvaardige gasheer en vrou. Baie lekker gebly. Sal beslis weer gebruik as ek daarheen reis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Riaan V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2024

Warm, accommodative home. Safe and secure. Very homey, relaxing and clean. Very well managed. A home away from home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Morgan N
1 nag
5.0
Okt 2024

Gemaklik en ontspanne. Hulle diens was vriendelik en deeglik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petrp P
1 nag
5.0
Jul 2024

It was worthwhile staying there. Will definitely be back. It was a wonderful stay. The hostess is friendly and accommodating. The room is cosy and warm. The guesthouse has a fully equipped kitchen to warm up food and wash your dishes. I will recommend the accommodation, specifically if you are a solo traveler.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie V
1 nag
5.0
Jun 2024

Heerlik. Verblyf was heerlik, gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Sep 2024

Wonderful, rustig, 'home away from home' stay in the delightful Peerboom BnB! We loved our stay at Peerboom BnB. Nestled at the edge of the peaceful and laid-back town, Fouriesburg; it was the perfect base for us to explore the surrounding area (including a day trip into Lesotho from the Caledonspoort Border post). The hosts of Peerboom were wonderful. Informative, friendly and hospitable - they made us feel very welcome and we enjoyed the welcome rusks, teas and coffees on arrival after a long day driving. There is still more to explore in the Free State area and hope to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Lappies L
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jun 2024

Waarde vir geld, vriendelikheid en pragtige uitsig vanaf voortuin. Baie vriendelik ontvang. Alles was gereed en netjies. Lekker warm geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Karin H
1 nag
4.8
Mei 2024

Excellent. It is a lovely setup with a friendly host.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anton P
1 nag Gesin met tieners
4.2
Jun 2024

Goed geslaap in 'n warm kamer en bed. Heel vriendelike eienaar en 'n aangename verblyf. Het ook jare terug daar gebly en sal dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Bill P
Kort verblyf
3.6
Nov 2024

Glad nie wow nie. Eerste indruk nadat ek met die gasheer gepraat het, het my af gesit. Hy noem die gasstoof is nie lekker nie. Baie triekie. Ek vra oor die waterkwaliteit: Hy noem, kraanwater is nie geskik vir drink nie. Eerder gekoopte water. Jammer die kan is nie vol nie, net seker so 2 liter. Ons moet maar gaan koop. Met aandete ondervind ons probleme met die gasstoof. Hy kom om te vra of alles reg is en ek antwoord, ek is nie gelukkig met die gasstoof nie. Laat hy my verstaan ek is die eerste een wat kla. As dinge nie reg is nie, is dit verkeerd. Daar was later nog meer probleme met elektriese toestelle. Sal egter nie weer so fout begaan om die goedkoopste plek/ke bespreek nie. Geen kuierplek vir vriende of familie in die huis. Was net buite onder 'n gazebo. Toegang na die plek onveilig. Dankie, maar nee dankie.

Netheid
5.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
5.0
Stephan
Peerboom Guesthouse
Ons is jammer om van Bill se ongelukkigheid te veneem. Ek het nooit gesê die stoof is nie lekker nie, slegs dat hulle welkom is om ons te roep as hulle hom nie aan die gang kry nie omdat ons in die verlede 'n gas gehad het wat nie die stoof verstaan het nie. Die stoof werk egter 100%. Wat Bill hulle probeer doen het, is om koue water in 'n swaarboom pot op die gasstoof te kook. Die tipe gasstoof is nie daarvoor toegerus nie en daarom is die kombuis nie normaalweg met 'n swaarboom pot toegerus nie. Hulle het een by ons kom leen. Ek het vir Bill verduidelik dat dit die eerste keer is wat iemand kla dat die gasstoof nie water kan kook nie, maar dit was voordat ek besef het hulle probeer dit met die swaarboom pot doen. Daar is 'n werkende ketel in die kombuis waarmee hulle kon water kook, en ek het dadelik 'n aparte gasbottel met 'n brander gaan haal. Ons adverteer nêrens dat ons skoon drinkwater voorsien nie en is een van die min plekke in Fourieburg wat aanbeveel dat mense nie die munisipale water net so uit die kraan drink nie en eerder hulle eie drinkwater saambring of in die dorp gaan water koop. Ons voorsien wel drinkwater wanneer ons kan, maar omdat ons dit in groot maat in Bethlehem moet gaan koop, adverteer ons dit nie as 'n gegewe nie. Ons het al die elektriese toestelle getoets, en kon nie iets vind wat nie werk nie. Ons adverteer ook nie kuierplek binne in die huis nie, maar het wel 'n lekker braai area met 'n sitkamer en eet area met 'n tafel en stoele onder twee hoë gehalte gazebo's ingerig waar mense lekker kan kuier en braai met 'n uitsig oor die berge. Peerboom gastehuis oortref meesal ons gaste se verwagtinge, en die resensies bevestig baie goeie waarde vir geld. Lees gerus die ander resensies op Lekkeslaap.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R600
R 600 R 510
per nag, vir 2 mense
Vanaf R600
R 600 R 510
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 6, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ea3c7b59602f2323a1c1b092ac6045daa23fde1b95757fc719924adfad5c6d31df7a661e0d5b27a42bf10f0e15b423a7cfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R600 nouVanaf R510 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 6 Reitz Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.623653247432 28.206170499336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang