Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Peerboom Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 6, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Peerboom Gastehuis is in 1894 gebou en bied gehalteoornagverblyf in Fouriesburg net 9 km vanaf die Lesotho Caledonspoort-grens, die naaste grenspos aan Afriski. Hierdie ligging is ideaal vir sakereisigers of gaste wat op soek is na 'n sakpas-naweekwegbreek.

Verblyf word in 3 kamers, naamlik Drommedaris, Sonneblom en Matuli, gebied. Drommedaris het 2 enkelbeddens en Sonneblom het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie twee kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Matuli het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Gedurende die winter word die kamers met olieverwarmers verhit en elke bed word met elektriese komberse warm gehou. Elke kamer het 'n koffiestasie met 'n ketel, mikrogolf en tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike kombuis wat met 'n gasstoof, mikrogolf, yskas, basiese eetgerei en breekware toegerus is. 'n Braai met 'n pragtige uitsig op die Versierskerfberg is op versoek besikbaar.

Gratis WiFi en parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Hierdie verblyf is slegs 35 km vanaf Clarens. Die Golden Gate Natuurreservaat, 4X4-, staproetes, asemrowende natuurskoon en geskiedkundige besienswaardighede is ook naby. Fouriesburg is die ideale omgewing en bied iets vir die hele gesin.

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af
  • Parkering Op Die Straat

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.4
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Petro P
5.0
It was worthwhile staying there. Will definitely be back. It was a wonderful stay. The hostess is friendly and accommodating. The room ...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Jannie V
5.0
Heerlik. Verblyf was heerlik, gasheer en gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig.
Jun 2024
Nicole S
Besigheidsreis
5.0
Super. Great stay & staff were super helpful and accommodating.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2023
Sune J
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het heerlik gebly! Ons is vriendelik verwelkom en het tuis gevoel. Die geriewe was skoon en netjies. Lekker warm gestort en geslaap.
Aug 2023
Kobus W
5.0
Die reis was deel van 'n nostalgiese toer deur die Vrystaat saam met my pa. Ons verblyf was 'n aanwins tot die ervaring. Puik gasvryheid. En bekostigb...
Sien meer
Apr 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Stephan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Reitzstraat 6, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
  • Gaste dink Peerboom Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Reitzstraat 6, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ea3c7b59602f2323a1c1b092ac6045daa23fde1b95757fc719924adfad5c6d31df7a661e0d5b27a42bf10f0e15b423a7cfd?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 6 Reitz Street Fouriesburg 9725 Vrystaat 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -28.623653247432 28.206170499336

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang