Peerboom Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat 6, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Vanaf R600 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Peerboom Gastehuis bied gehalte-oornagverblyf in Fouriesburg net 9 km vanaf die Lesotho Caledonspoort-grens wat dit ideaal maak vir sake-reisigers of gaste wat op soek is na 'n naweekwegbreek.
Verblyf word gebied in 3 kamers, naamlik Drommedaris, Sonneblom en Matuli. Die Drommedaris-kamer het 2 enkelbeddens en die Sonneblom-kamer het 'n dubbelbed. Gaste in hierdie kamers deel 'n badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die Matuli-kamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort.
Gaste het toegang tot 2 gemeenskaplike kombuise wat met 'n stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is. Gratis WiFi en gratis parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Visa
- Mastercard
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Opsomming van Resensie
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Stephan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Reitzstraat 6, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
- Gaste dink Peerboom Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Fouriesburg Drakensberge Vrystaat
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Reitzstraat 6, Fouriesburg, 9725, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang