Pelican Cove
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelican-straat 13, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R2 898 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Pelican Cove bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n smaakvol versierde vakansiehuis in The Cove, Langebaan. Dis net 120 m vanaf 'n swemstrand en gaste kan 'n gedeeltelike see-uitsig van die boonste stoep af geniet.
Die huis beskik oor 4 slaapkamers en 4 badkamers waarvan 2 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak elk het. Die ander 2 badkamers het elkeen 'n stort, toilet en 'n wasbak. Daar is 2 slaapkamers met koningingrootte-beddens en 2 slaapkamers met 2 enkelbeddens elk.
Die huis het 'n interessante uitleg met 2 slaapkamers aan 1 kant van die huis. In die middel is 'n sitarea met stapeldeure na buite en langs die sitarea is 'n kombuis wat met 'n gasstoof, oond en 'n dubbelyskas-vrieskas toegerus is, en 'n opwaskamer. Die sitarea het 'n platskerm-TV teen die muur.
Die ander 2 slaapkamers is aan die ander kant van die huis waar daar nog 'n kombuis met 'n dubbelyskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolfoond en 'n etenstafel met sitplek vir 8 gaste is. Die binnebraai is ook aan hierdie kant van die huis en dit het stapeldeure na buite.
Bo is 'n solderkamer met 'n toilet en 'n wasbak. Die solderkamer lei na 'n groot stoep met 'n braai-area vir lekker somersdae. Die stoep het ook 'n tafel en stoele en gaste kan daar ontspan en die Weskus-sonsondergang geniet. Die solderkamer het 'n kombuisie en 'n slaapbank vir ekstra slaapplek. Daar is ook 'n platskerm-TV teen die muur.
Die huis het 2 skottelgoedwassers, 'n wasmasjien, tuimeldroër, gratis WiFi en die volle DStv-pakket.
In Touch Accommodation-Pelican Cove bied toegang tot besienswaardighede in en om Langebaan, soos Club Mykonos en Laguna Mall. Besienswaardighede in die omgewing sluit die Weskus Nasionale Park, Buffelsfontein Wild- en Natuurreservaat, Langebaan Country Estate met sy Gary Player Knight-gholfbaan en die lang strande al langs die Langebaanstrandmeer.
Kamer-opset
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Gratis WiFi
- WiFi
Aktiwiteite Naby
- Visvang
- Fietsry
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Agter Elektriese Hek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- Stort
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Juanita Geverifieer
Eiendomme 23
Resensies 216
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Pelican-straat 13, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Pelican Cove het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pelican-straat 13, The Cove, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang