Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pelican House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 41 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Mirrie V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Pragtige plekkie. Heerlike huis met 'n pragtige see-uitsig, die swembad was 'n groot bonus vir die kinders. Onthou net om jou braai-rooster te neem en 'n platter bord, verder was alles daar wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tamerin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

Perfect holiday home for friends and family. Perfect holiday house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Pelican House
Dit was lekker om u as gas te hê. Groete, PelicanHouse.

Rika N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Lekker huis, lekker geriewe en mooi see-uitsig. Bietjie ver van winkels. Baie oulike huis. Naby aan die see. Die paadjie af na die privaat strand toe is net 'n bietjie moeilik om op en af te loop vir 'n swanger vrou of mense met baie klein kindertjies. Die huis is goed toegerus met nodighede soos toiletpapier, seep, tee ens. Die huis het ook 'n baie mooi see-uitsig. Dit is goed beplan om lekker familie tyd of tyd met vriende te spandeer. Baie sitplek vir kuiers om die vuur en by die swembad. Daar is nogals baie muskiete. Miskien net ietsie daarvoor saamvat. Die boonste slaapkamer het 'n "spa bath" wat baie oulik is. Albei badkamers is volledige badkamers met 'n stort en bad. Ons het baie lekker gebly en sal beslis weer gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Pelican House
Dit was 'n plesier om u as 'n gas by Pelican House te hê. Groete, Pelican House.

Jenny K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Excellent. It was wonderful. We truly enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Pelican House
It was also a pleasure having you at PelicanHouse.

Gerry Y
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2024

Clean, safe, staff very friendly. Place very clean, cosy and very safe. We really had a lovely time. Will go again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Pelican House
Gerry, it was a pleasure having you at Pelican House. Regards, Pelican House.

Johann S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Feb 2024

Baie aangenaam. Heerlik gekuier en gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Melanie K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2024

Wonderful. Wonderful, nothing failed to impress!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Pelican House
Melanie, it was a pleasure having you at PelicanHouse. All the best for the new year. Kind regards, PelicanHouse.

Michaela L
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Relaxing. Our stay was very relaxing, peaceful and therapeutic. Such a beautiful view of the sea from the house, and the kids enjoyed themselves in the pool. We didn't want to leave. Will definitely be booking again in the future, and I've had so many enquiries already about the house.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Pelican House
Hi Michaela, it was a pleasure having you at Pelican House. Kind regards, Pelican House.

Eugeny S
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2024

Alles was perfek nes soos op die fotos. Die huis het alles ingehad wat nodig is. Dit was 'n naweek vir die boeke! Die gasvrou het uitstekende diens gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Cathy
Pelican House
Dit was 'n plesier om u te hê by PelicanHouse.

Elana H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Mrt 2024

Perfect getaway. Thank you so much for a beautiful stay. My kids definitely took full advantage of the beautiful clean pool, and the rooms were all so comfortable. I loved the decor, art, and beautiful garden. The jacuzzi was definitely a nice surprise. The kitchen had everything you need. As a private family, we appreciated the peacefulness. The online pics do not do the accommodation any justice. PS: Make sure to bring enough water, drinks, and food since the nearest shop is 17 km away.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Cathy Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 41

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
Vanaf R3 500
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R3 500
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Pelican-keerom 106, Grottobaai, 7437, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9377c6ef09da7fd41bdb8280c9fe1f2d6b5e69e48b540e072eaeb45146964569734d13c8a2e16d5f9d52a131b125a7196576?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 6) 41 5 1 5 106 Pelican Close Grotto Bay 7437 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.49889 18.31988

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang