Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pelican Place Guest Cottages

Selfsorg

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Baie goed

Netheid
4.4
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Chrisna V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
3.8
Mrt 2016

Vriendelike ontvangs, netjies en goed toegerus. Ons was tevrede met Pelican Cottages. Evvie het ons baie vriendelik ontvang, die plek was baie netjies en goed toegerus. Sy het ook onmiddellik gereageer om ons te help met enige addisionele versoeke. Die plek is dalk te klein vir 5 persone (ons het gevra vir ekstra matras om derde kind op te laat slaap). Dit is ook nogal ver van die meeste besienswaardighede, maar Evvie het ons gehelp met 'n kort paadjie tot by die N7.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Evvie
Pelican Place Guest Cottages
Thank you

Johan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Okt 2015

Gemiddeld. Die slaapgeriewe vir die derde persoon is nie op standaard nie. Behoort nie as verblyf vir 3 persone geadverteer word nie.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Yolanda F
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Apr 2014

Sal weer gebruik maak van Pelican Place! Outstanding service, thank you!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Quintin K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Apr 2013

Very nice! The stay was very nice and we would like to stay here again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan B
Kort verblyf
4.2
Sep 2013

Skoon en gerieflik! Dis effens ongemaklik indien mens vyf mense is om deur die slaapkamer te loop om by die badkamer uit te kom. Die mikrogolf werk nie effektief nie, maar verder is daar geen klagtes nie. Die plek is skoon, gerieflik en veilig.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Rethabiseng M
Kort verblyf
5.0
Des 2012

Nice place to stay at The place was clean and the proprietor quite helpful. However, the address was a bit confusing as the GPS picked up three similar addresses ...

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nathan (doctor) N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2012

Pleasant Good location, felt quite safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Leslie M
1 nag Besigheidsreis
5.0
Des 2011

Very Impressed and most adequate for my needs Thank you it was probably the best stocked self catering cottage i have ever stayed in, well done!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2011

Home away from home! Really nice! Really pleasant stay! Would definitely go back....

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Evvie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag (plek vir 3)
Vanaf R1 300
R1 300 R975
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pelican-weg 1, Nerina, Durbanville, Kaapstad, 7550, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATD72fSef0hNQ8TqBn00PtoGnmi21CP1bpZ3ZQtj8aBrsvobPoy?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 300 nouVanaf R975 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 1 Pelican Way Nerina, Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-21:00 11:00 -33.820484 18.646189

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang