Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pelicans Pad @ St Lucia

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Nicollette Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 12

Op LekkeSlaap 5 jaar

Opsomming van Resensie

4.5 uit 5van 3 resensies vir Pelicans Pad @ St Lucia
Netheid
4.3/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.0/5
Lynette D - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lynette D

Pragtige verblyf met al die nodigste en meer. Lekker spasie in die woonstel.

Ons het baie lekker gebly!

Martie L - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie L

Ons verblyf (gesin van 4) by Pelicans Pad @ St Lucia was heerlik.

Akkommodasie was gerieflik geleë, netjies & skoonmaakdiens Ma-Vry 'n bonus. Kussings was bietjie hard vir ons & kombuis eetgerei kan verbeter/vermeerder word. Ons sou graag meer op die stoep wou kuier, maar het die houttafel/bank ongemaklik gevind.

Lana V - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Lana V

Heerlik.

Ons het ons kuier baie geniet gaan beslis weer.

Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Vanaf R1 200
R1 200 R1 080
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: McKenzie-straat 10, Manzini 13, St Lucia, 3936, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0Ti0Bc1B4ENpRonGdNU8JxmWEb2Cw46UrKHrFReSwcnkPrDr35?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 200 nouVanaf R1 080 per nag (plek vir 4) 3 5 1 5 100 McKenzie Street 13 Manzini 3936 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.378321 32.410198

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang