Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pelindaba Rock Retreat

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pelindaba-weg 512, Kalkheuvelplaas, Broederstroom, 0216, Noordwes
  • Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Pelindaba Rock Retreat is in die hartjie van Groter Hartbeespoort, 'n bekende oorddorp met boeiende uitsigte oor die Krokodilrivier, geleë. Hierdie verblyf is sowat 4 km vanaf die Leeu- en Safaripark en Lesedi Cultural Village, asook verskeie ander besienswaardighede.

Dié selfsorghuis is onafhanklik van die nasionale kragnetwerk, het slaapplek vir 6 gaste en bied verblyf in die hoofhuis en die kothuis wat elk uit Pelindaba Olifantrots-steen gebou is. Die verblyf het 'n inheemse tuin, swembad, ingeboude braaigeriewe en buitemeubels.

Die hoofhuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en 'n toilet. Die tweede slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n badkamer oorkant die gang met 'n bad, stort en 'n toilet. Die leefarea beskik oor 'n kombuis wat met eetgerei, breekware, 'n gasstoof en 'n yskas-vrieskas toegerus is. Langs die kombuis is 'n etenstafel met sitplek vir 6 wat na 'n oopplan-sitarea met gemaklike sitplek lei.

Die rustieke kothuis spog met boeiende rotselement en bied slaapplek aan 2 gaste. Dit beskik oor 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet.

Gaste het toegang tot 'n welige tuin vol plaaslike voëllewe en die nabye rivier. Gaste wat op soek is na avontuur het direkte toegang tot staproetes wat teen die berg opgaan en spog met 'n asemrowende uitsig oor Rhenosterkop en die Krokodilrivier en -vallei. Gaste kan by die lapa langs die swembad of by die privaat rivierlapa braai.

Pelindaba Rock Retreat bied die perfekte ontvlugting en is naby verskeie geriewe, soos winkels, restaurante, aktiwiteite, avontuurlike uitstappies, staproetes en wildreservate.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 3
Stort, Toilet
Badkamer 3

Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Malaria-vrye streek
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Engels
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Stoof

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 1 resensie vir Pelindaba Rock Retreat
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Lynnette Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 6 maande

Ligging

  • Pelindaba-weg 512, Kalkheuvelplaas, Broederstroom, 0216, Noordwes
  • Gaste dink Pelindaba Rock Retreat het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R2 800
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Pelindaba-weg 512, Kalkheuvelplaas, Broederstroom, 0216, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe22629e155e9419e6b99645d0905bf3023f0e4b024dcbaf1f1789d601e44b9cf36dcee4b9c9875c1b2711e58a9fce884dea?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag, vir 6 mense 1 5 1 5 512 Pelindaba Road Kalkheuvel Farm 0216 Noordwes 021 201 8901 14:00-18:00 11:00 -25.825133888521 27.913737514539

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang