Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pelmiet Cottage

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Fia V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Elmie en Piet is ongelooflik gasvry. Hulle het ons soos familie behandel. Dis soos 'n huis van jou huis af. Ons was soos familie behandel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Baie dankie, Fia. Was baie “lekker” om julle hier te gehad het. Julle het heeltemal te kort by ons gekuier, maar hoop julle hou ons in gedagte met julle volgende see kuier. Julle lyk werklik of julle ‘n tweeling is, en jy is reg; vir jou skraal lyfie is daar “dynamite” in daardie klein “pakkie”!

Juan D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2024

Definitely n wen plek. Was awesome gewees. Plek is baie netjies en die eienaars is baie vriendelik. Sal enigetyd weer terug gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Juan, duisende dankies, ons waardeer opreg. Dit was maar baie kort; ons hoop julle kom weer vir ons kuier. Julle het die plek besonders netjies gelaat; amper gelyk niemand het daar tuis gegaan! Hoop julle reis Kaap se kant het goed afgeloop en dat julle die res van julle vakansie baie geniet.

Reon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Lekker! Vriendelikste mense wat die plek besit. Baie luuks, letterlik alles en meer! Baie dankie oom Piet en tannie Elmie! Ons sal vir seker weer volgende jaar gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Reon, hulle sê beloftes maak skuld! Ons wag vir die volgende kuier. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop die tweede been van julle vakansie is/was ook baie lekker.

Ines A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

Best accommodating hosts ever. Extremely clean and beautiful place. Yes. Dit was fantasties.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Ines, thank you so much. Remember when 'Hubby' has to help out this side again, we will be waiting for you guys. Enjoy the 'sundowners' on the dam!

Alison N
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jun 2024

We had a wonderful time at Pelmiet Cottage and hope that we can visit again. Piet and Elmie were incredibly gracious hosts, from reassuring us about the weather before our trip to chocolate in the fridge for the kids. Could not have asked for a better 'home' away from home. The unit is exceptionally well stocked with everything we needed and even had board games to play with the kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Alison, we highly appreciate your review; thank you so much! It is always nice to hear that our guests enjoyed their stay and we also hope that you can visit us again; I am sure there can be another well-organized breakaway!

Anel V
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Die beste en lekkerste kuier en rus. Pelmiet beveel ek vir enige iemand aan. Die cottage het soos my huis gevoel. Daar is alles en kort niks. Was so hartseer om te groet, maar gaan weer gaan kuier. Groete Anel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Anel, dit was vir ons ook nie 'lekker' om totsiens te sê nie! Julle het ons so bederf; kan nie op hierdie platform alles uitspel nie maar julle weet waarvan ons praat. Nogmaals baie dankie vir julle kuier by ons. As 'Choppie' nie met 'n blyplek aan die Suidkus regkom nie, moet julle maar weer vir ons kom kuier; hy moet net die raad wat ek hom gegee het in gedagte hou voor hy 'ernstig' raak. Dankie vir die netjiese plek wat julle gelaat het.

Danie L
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Netjies. Skoon. Pragtige uitsig. Naby 'n pragtige swemstrand. Great mense! Absoluut ja! Sal weer daar gaan bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Baie dankie, Danie, dit word baie waardeer! Julle besoek by ons was ‘n plesier want ons dink ons is ook maar van die “mense-mens” opvoeding. Ons hoop regtig julle kom weer vir ons kuier in die nabye toekoms. Julle kinders is pragtig; dankie vir die Cottage wat julle so netjies gelaat het. Ons wil nog weet wie die kunstenaar is t.o.v. die kuns op die agterruit wat ek totaal 'mis gekyk' het?

Debbie T
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Mrt 2024

Value for money. Great hosts, great setting, near beach, peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Debbie, thank you for the feedback; it is appreciated. All the best wishes for you and your dogs.

Rogan B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Excellent. It was a wonderful stay. Friendly, clean and great value. Thank you to our hosts! The cottage had everything we needed.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Rogan, thank you very much! For us, it was great having you guys and can’t wait should you consider visiting us again in the future. Many thanks for leaving the cottage/flat in such a clean and tidy condition; it just made our “life” that much easier.

Sandy M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2023

Wonderful. Fantastic. Lovely hosts. Just too short. Would without doubt do it again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Piet
Pelmiet Cottage
Sandy, thank you very much! It was great having you. I am sure your son will receive good news regarding his matric exams. Wish you all the best for 2024 and please come and visit us again.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
R2 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Downingstraat 2, Southport, Port Shepstone, 4231, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiDw5efRH2YAgNF2waQFZQ1URre7xEdCUuYjQi9hcOTb4xGeUyV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 84 5 1 5 2 Downing Street Southport 4231 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.689215371198 30.495754413504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang