Pelmiet Cottage
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Piet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 6 jaar
Opsomming van Resensie
Fia V - Sep 2024
Algehele gradering
Elmie en Piet is ongelooflik gasvry. Hulle het ons soos familie behandel.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Baie dankie, Fia. Was baie “lekker” om julle hier te gehad het. Julle het heeltemal te kort by ons gekuier, maar hoop julle hou ons in gedagte met julle volgende see kuier. Julle lyk werklik of julle ‘n tweeling is, en jy is reg; vir jou skraal lyfie is daar “dynamite” in daardie klein “pakkie”!
Juan D - Jul 2024
Algehele gradering
Definitely n wen plek.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Juan, duisende dankies, ons waardeer opreg. Dit was maar baie kort; ons hoop julle kom weer vir ons kuier. Julle het die plek besonders netjies gelaat; amper gelyk niemand het daar tuis gegaan! Hoop julle reis Kaap se kant het goed afgeloop en dat julle die res van julle vakansie baie geniet.
Reon C - Jul 2024
Algehele gradering
Lekker!
Pelmiet Cottage se terugvoer
Reon, hulle sê beloftes maak skuld! Ons wag vir die volgende kuier. Baie dankie vir die resensie, ons waardeer dit opreg. Ons hoop die tweede been van julle vakansie is/was ook baie lekker.
Ines A - Jun 2024
Algehele gradering
Best accommodating hosts ever. Extremely clean and beautiful place.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Ines, thank you so much. Remember when 'Hubby' has to help out this side again, we will be waiting for you guys. Enjoy the 'sundowners' on the dam!
Alison N - Jun 2024
Algehele gradering
We had a wonderful time at Pelmiet Cottage and hope that we can visit again.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Alison, we highly appreciate your review; thank you so much! It is always nice to hear that our guests enjoyed their stay and we also hope that you can visit us again; I am sure there can be another well-organized breakaway!
Anel V - Mei 2024
Algehele gradering
Die beste en lekkerste kuier en rus.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Anel, dit was vir ons ook nie 'lekker' om totsiens te sê nie! Julle het ons so bederf; kan nie op hierdie platform alles uitspel nie maar julle weet waarvan ons praat. Nogmaals baie dankie vir julle kuier by ons. As 'Choppie' nie met 'n blyplek aan die Suidkus regkom nie, moet julle maar weer vir ons kom kuier; hy moet net die raad wat ek hom gegee het in gedagte hou voor hy 'ernstig' raak. Dankie vir die netjiese plek wat julle gelaat het.
Danie L - Jan 2024
Algehele gradering
Netjies. Skoon. Pragtige uitsig. Naby 'n pragtige swemstrand. Great mense!
Pelmiet Cottage se terugvoer
Baie dankie, Danie, dit word baie waardeer! Julle besoek by ons was ‘n plesier want ons dink ons is ook maar van die “mense-mens” opvoeding. Ons hoop regtig julle kom weer vir ons kuier in die nabye toekoms. Julle kinders is pragtig; dankie vir die Cottage wat julle so netjies gelaat het. Ons wil nog weet wie die kunstenaar is t.o.v. die kuns op die agterruit wat ek totaal 'mis gekyk' het?
Debbie T - Mrt 2024
Algehele gradering
Value for money.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Debbie, thank you for the feedback; it is appreciated. All the best wishes for you and your dogs.
Rogan B - Des 2023
Algehele gradering
Excellent.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Rogan, thank you very much! For us, it was great having you guys and can’t wait should you consider visiting us again in the future. Many thanks for leaving the cottage/flat in such a clean and tidy condition; it just made our “life” that much easier.
Sandy M - Des 2023
Algehele gradering
Wonderful.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Sandy, thank you very much! It was great having you. I am sure your son will receive good news regarding his matric exams. Wish you all the best for 2024 and please come and visit us again.
Cezanne S - Okt 2023
Algehele gradering
We had a lovely peaceful stay.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Cezanne, thank you very much, it was nice to have you guys; we would like to welcome you again some time. Your “4-year old” is so adorable!
Lynnette V - Sep 2023
Algehele gradering
Die beste tyd van ons lewe, rustig skoon en ales wat jy nodig het.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Hi Lynnette, lekker om van julle te hoor. Baie dankie vir die resensie, word opreg waardeer!! Julle was baie “stout” ten opsigte van die sleutel en breekskade. As julle die woord gestand hou dan sien ons julle weer en dan maak ons reg. Dankie vir die heerlike gereg/nagereg. Jy is beslis iemand met baie talente en julle is mooi van buite en binne!
Joanne M - Feb 2023
Algehele gradering
Fabulous stay, fabulous people and fabulous unit.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Joanne, thank you very much for your kind words. It is highly appreciated. It was so nice to have you and your mum visiting us, and I hope you will do so again sometime. The “little doggy” is very playful, and nice to hear you enjoy his visits. I must say Coco is lovely, well-behaved and such a cutie-pie.
Kind regards,
Willie M - Feb 2023
Algehele gradering
Ongelooflik.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Willie, duisende dankies vir jou resensie; dit laat ons so bietjie bloos!! Vir ons is dit belangrik dat julle die kort kuier darem geniet het en is so jammer dat die December kuier nie uitwerk nie. Weet jy en Louise se beroep is van so aard dat dit nie altyd maklik is nie. Hoop om julle weer te sien, kyk mooi na Louise en ons wens haar ook alle sterkte toe.
Graham P - Jan 2023
Algehele gradering
Very comfortable accommodation and well situated for exploring the attractions of the South Coast.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Graham, thank you so much. We definitely hope to see you again, with all the load shedding combined with the extreme heat wave we have experienced during your stay; you really took it well.
Vivian M - Jan 2023
Algehele gradering
Net die beste!
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Vivian, duisende dankies maar ons dink nie ons kan kers vashou by julle kennis in die bedryf. Nogmaals baie dankie vir julle 3 se kuier, ons het julle baie geniet en hoop julle hou daad by woord om ons sommer gou weer te kom besoek. Die “sun- downer” wat nie gerealiseer het nie, staan nog vir die volgende kuier.
Francewa V - Des 2022
Algehele gradering
Was 'n heerlike plek om vakansie te hou.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Baie dankie Francewa vir jou kort en "kragtige" resensie. Ons hoop dat julle weer een of ander tyd by Pelmiet kom kuier. Baie groete aan julle en stywe drukkies vir die twee kleintjies.
Anri O - Des 2022
Algehele gradering
Fantastiese see uitsig en verblyf.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Baie dankie Anri. Ons waardeer jou terugvoering. Ons is so bly julle het die besluit geneem om na die troue bietjie langer te bly en dat julle op Pelmiet Cottage besluit het. Stuur baie groete aan Pa en Ma. Hoop ons sien julle weer een of ander tyd. Pragtige familie.
Stacey S - Des 2022
Algehele gradering
Amazing accommodation, amazing hosts!
Pelmiet Cottage se terugvoer
Stacey, thank you so much for your nice review, it is highly appreciated. It was a pleasure having you guys and hope you follow through with your next visit.
Ria W - Nov 2022
Algehele gradering
Blessed with awesomeness.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Ria, duisende dankies vir jou resensie. Ons waardeer dit opreg. Jy het die plek so skoon en netjies agter gelaat dat mens wonder of jy ooit hier was. Jy is seker die mees avontuurlustige dame wat ons in ‘n lank tyd gesien het. Ons haal ons hoed af vir jou. Ons wens jou alles wat mooi is vorentoe en hoop om jou weer te sien.
Danie F - Okt 2022
Algehele gradering
Beste vakansie ooit.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Danie, baie dankie vir jou resensie. Dit was heerlik om julle hier te kon he en hoop julle kom weer vir ons kuier. Hoop jy kon nuwe bril kry. Groete aan moeder, Baba en Rocky.
Charmaine S - Jul 2022
Algehele gradering
Uistekende instansie.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Charmaine, baie dankie ons waardeer jou resensie opreg. Ons hoop regtig julle kom weer vir ons kuier en dat die weer saamspeel sodat julle die golf behoorlik kan geniet!
Izak M - Jun 2022
Algehele gradering
Beste uitsig en verblyf in Southport.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Izak, baie dankie vie jou resensie; ons waardeer dit. Sooo! bly om te hoor dat daar nie met julle privaatheid dinge was wat julle gepla het nie; ons besef dat gaste hulle privaatheid hoog op hulle lys sit en ons probeer ons bes om dit so te hou. Baie dankie vir die biltong wat julle hier vergeet het, met jou toestemming het ons heerlik daaraan gesmul. Hoop julle kom kuier weer een of ander tyd!
Margaret B - Jun 2022
Algehele gradering
We had a great weekend out at Pelmiet. The hospitality that we received from our hosts was incredible. They are such warm people. We are looking forward to another holiday at Pelmiet.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Margaret, thank you very much for your review; it is much appreciated. We are glad you guys could at least get away from the hustle and bustle; as you said. We look forward to seeing you guys again sometime.
Lienie V - Jun 2022
Algehele gradering
Fantasties!
Pelmiet Cottage se terugvoer
Baie dankie Lienie vir jou resensie, ons waardeer jou komplimente opreg. Julle is ‘n pragtige familie en dit was vir ons net een groot plesier om julle by Pelmiet te kon huisves. Dit sal baie lekker wees om julle weer by ons te kan verwelkom.
Gabriel V - Apr 2022
Algehele gradering
Ongelooflike diens wat ons hier ontvang het. Beste ooit.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Gabriel baie dankie vir jou “mooi” resensie. Dit was ‘n ongemaklike en moeilike tyd met al die reen maar julle het dit net eenvoudig aanvaar en die beste van ‘n sleg saak gemaak; en vir dit se ons baie dankie aan julle. Julle was sulke maklike gaste om tevrede te stel. Dankie vir jou hulp en raad met die nat word van plafon in die kombuis, soos hulle se ‘n boer maak ‘n plan! Dankie vir al die lekker eetgoed wat Ellen vir ons mee bederf het. Hoop julle het ‘n lekker kuier by die kinders gehad. Hoop ons sien julle eendag weer!
Nike M - Mrt 2022
Algehele gradering
Fantastic.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Thank you Nike, it was great having you guys.
David V - Feb 2022
Algehele gradering
Fantasties! Ons en ons honde-kinders het dit vreeslik geniet.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Baie dankie David.
Dit was vir ons lekker on julle hier te kon gehad het. Die honde-kinders is te oulik vir woorde en het regtig ons harte gesteel.
Baie dankie vir die lekker braai en gesels.
Hoop ons sien julle weer!
Rikus L - Des 2021
Algehele gradering
Jou familie by die see.
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Rikus, baie dankie vir jou mooi resensie ons waardeer dit opreg.
Van ons kant wil ons se dit was voorwaar ‘n vooreg om jou hier te kon gehad het. Jy het met jou besondere organisasie vermoe, jou besigheidsvernuf en persoonlikheid om maar ‘n paar te noem; ‘n blywende indruk op ons gelaat.
Ons hoop regtig om jou weer te sien.
Frans B - Nov 2021
Algehele gradering
Skoon en netjiese verblyf. Alles is daar wat jy nodig mag kry.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Baie dankie Frans, ons waardeer dit opreg. Dit was een groot plesier om julle hier te kon gehad het vir die paar dae maar ons hoop julle kom weer vir ons kuier en hoop Buddy is dan bietjie meer vriendelik met my! Julle het die plek so skoon gelos, mense sou dink niemand het daar tuis gegaan nie. Dankie daarvoor; dit het ons skoonmaak vir die volgende gaste baie maklik gemaak.
Linda N - Nov 2021
Algehele gradering
Baie verwelkomend en netjies.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Baie dankie Linda vir jou terugvoering/resensie dit word opreg waardeer. Julle is ‘n pragtige paartjie en die bietjie “bederf” waarna jy verwys was vir ons net een groot plesier.
Ons weet die weer het nie altyd saam gespeel nie maar julle het nie dat dit julle onderkry nie.
Ons hoop regtig julle kom weer vir ons kuier. Ook baie dankie vir hoe netjies julle die Kothuis agter gelaat het.
Stefan S - Jun 2021
Algehele gradering
Baie netjies, rustig en ontspannend.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Baie dankie Stefan ons waardeur jou terugvoering en resensie. Jammer die kuier was so kort want jou Pa en ek kon nog lang stories oor ons tyd in die Ingenierskorps kon gesels het.
Julle is “pragtige” mense en ons hoop regtig julle kom maak weer ‘n draai by ons.
Theresa H - Mei 2021
Algehele gradering
Baie, baie aangename, liefdevolle mense.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Theresa, dankie en hoop ons sien julle weer!
Robyn L - Apr 2021
Algehele gradering
We had an amazing holiday.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Robyn, thank you so much. We would love to have you guys visiting us again.
Regards to Ty and the “furry kids”; Bella and Skye.
Allewyn V - Apr 2021
Algehele gradering
Uitstekend.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Allewyn, baie dankie vir die resensie, ons wardeer dit opreg. Dit was voorwaar baie lekker om julle hier te kon gehad het. Jy is voorwaar ‘n man van vele talent; skilder, musiek en instrumente. Hoop julle kom weer vir ons kuier.
Siyabonga S - Okt 2021
Algehele gradering
Excellent.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Siyabonga, thank you for your short and to the point feedback. It is much appreciated.
Allan H - Aug 2021
Algehele gradering
We had a very wonderful stay at Pelmiet. Piet and Elmie are wonderful hosts.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Thank you Allan for your review, it is appreciated. It is absolutely great to hear that you guys will come and visit us again sometime, looking forward to meet again. Send regards to your beautiful fiancé.
Tom D - Jul 2021
Algehele gradering
Highly recommended
Pelmiet Cottage se terugvoer
Dankie Tom, was baie lekker om met julle kennis te kon maak. Ons hoop julle kom weer vir ons kuier! Groete aan die twee dames en "kinders".
Giel V - Nov 2020
Algehele gradering
Wat 'n wonderlike wegbreek so tussen die Covid uitdagings!
Pelmiet Cottage se terugvoer
Giel, baie dankie vir jou resensie. Dit word opreg waardeer.
So bly julle het julle "kuier" geniet al het die weer nie altyd saamgespeel nie.
Julle is 'n pragtige familie met 'n sterk familieband.
Dit sal sommer baie lekker wees as julle weer vir ons sal kom kuier.
Wonder nog steeds of die kuns "DNA" van jou kom of vroulief?
Amelia W - Nov 2020
Algehele gradering
This will be my accommodation of choice when visiting the South Coast.
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Amelia, thank you very much. Your kind words make us feel very humble! I am so glad that you and your pet family enjoyed your stay! Your artistic gift and what you have achieved as a world-recognized artist is amazing! We enjoyed your stay with us and are looking forward to your next visit.
Janine D - Sep 2020
Algehele gradering
Wonderlik.
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Janine, ek kan maar net ook begin soos jy met sjoe. Dit is vir ons 'n hoogs waardeerde terugvoering, resensie. Dit was regtig vir ons een groot plesier om julle hier te kon gehad het en soveel meer om sulke pragtige mense soos julle te kon ontmoet. Van ons kant wil ons net graag baie dankie se vir hoe skoon en netjies julle die kothuis agter gelaat het, dit is opreg gewaardeer. Ons wag vir julle volgende kuier.
Etienne P - Sep 2020
Algehele gradering
Ideally located, close to the beach. All the necessary amenities.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Thank you Etienne, it is highly appreciated. Hope we will see you some time again.
Tracy G - Sep 2020
Algehele gradering
An absolute pleasure.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Hi Tracy, thank you so much. Was nice having you guys and the doggies. Hubby's expertise in fixing the computer was great, no problems since. You guys must come and visit us again!!
Mark H - Aug 2020
Algehele gradering
Piet and Elmie are a very warm couple. The cottage is well maintained.
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Thank you, Mark, it is appreciated. It was nice meeting you guys and hope you will make use of Pelmiet Cottage again in the future. Thanks for the nice photos you took, we will definitely make use of them.
Marie V - Mrt 2020
Algehele gradering
Fantasties
Pelmiet Cottage se terugvoer
Marie, baie dankie vir jou resensie. Dit was lekker om julle hier te gehad het, was net bietjie te kort maar hopenlik kom julle weer vir ons kuier.
Aj S - Mrt 2020
Algehele gradering
Daar is nie beter nie.
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
AJ, baie dankie vir die resensie; dit laat ons so bietjie verlee voel. Ons is regtig bly as julle dir geniet het en van ons kant was dit regtig lekker om julle en die honde-kinders hier te kon gehad het. Ons sien uit na julle volgende kuier.
Charmaine D - Mrt 2020
Algehele gradering
Amazing.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Charmaine, jy is 'n baie sterk mens om met jou siekte so aan te gaan en so sterk te staan. Julle het aan ons meegedeel dat jy soveel op en af tye gehad het met jou siekte. Al wat ons kan sê is baie sterkte en jy is in ons gedages en gebede vir beterskap. Ons is baie bly as julle die tydjie hier geniet het en hoop regtig om julle weer hier te kan verwelkom.
Maryke M - Jan 2020
Algehele gradering
Lekker plek, lekkerder mense, heerlike vakansie!
Pelmiet Cottage se terugvoer
Maryke, baie dankie vir die mooi resenie. Ons bedoel as ons se julle was ook baie "lekke" mense om hier te gehad het. Dink het bietjie te min saam gekuier maar as julle besluit om weer by Pelmiet Kothuis te kom kuier dan stel ons dit reg. Sal intussen ondersoek waar Izak kwaliteit "braaihout" kan kry vir julle volgende kuier . Die vriendelikste baba wat ons in 'n lang ruk gesien het.
Mariska J - Des 2019
Algehele gradering
Moenie verder soek nie.
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Mariska, baie dankie vir jou mooi resensie dit word hoogs waardeur. Julle twee "worsies" te pragtig vir woorde. Ons wens julle toe alles wat mooi is met julle geleentheid in die buiteland, sou julle 'n draai kom maak in Siud Afrika een of ander tyd; kom kuier asseblief weer vir ons. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en julle kuier by ons was 'n groot plesier.
Stefan B - Nov 2019
Algehele gradering
Heerlike, gasvrye en rustige vakansiebestemming.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Stefan, ek hoop regtig ons sien julle weer, dit was baie lekker om julle te kon ontmoet en soos met baie van die gaste is ons as vriende uitmekaar. Mens kon jou vrou elke dag deur 'n ring trek; seker maar tipies van iemand wat in die skoonheidskunste is. Julle het die eenheid so mooi agtergelaat wat ons vreeslik baie waardeer. Baie dankie vir jou resensie, dit word opreg waardeer. Jy het ons "rescue worshond" soos 'n regte honde-kenner hanteer met die gevolg dat julle tydjie hier by ons baie rustig was. Sal vir die honde sê julle stuur groete. Met julle vertrek is hulle bederf met biltong ensovoorts tot hulle ontnugtering bietjie kort geknip.
Cheryl N - Okt 2019
Algehele gradering
The best hosts I have ever encountered.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Cheryl, meeting you guys and here the history of how " giveadogabone" came about was not only interesting but inspiring! We believe that all Pet Lovers should visit "giveadogabone" webpage. It was so nice meeting you guys and hope we will see you again sometime! Thank you so much for the review.
Isobel K - Sep 2019
Algehele gradering
Fantastiese blyplek met die vriendelikste gashere!
Pelmiet Cottage se terugvoer
Isobel, baie dankie vir die resensie. Dit was regtig lekker om julle te kon ontmoet, die kinders is dierbaar en julle kan voorwaar trots voel. Dit is jammer julle moes so baie wind ervaar, tog het dit julle nie afgeskrik nie. Mis julle oulike "Hondekind". Hoop regtig om julle weer hier by ons te kan verwelkom.
Rene N - Sep 2019
Algehele gradering
Verblyf was heerlik, stil en rustig, pragtige uitsig, volledig toegeruste kothuis.
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Rene, baie dankie vir jou mooi resensie, ons waardeer dit opreg. Dit was aangenaam om met julle kennis te kon maak en ons hoop julle kom maak weer 'n draai by ons.
Dit is jammer die hondekinders was so bietjie inkennig en wou nie vir ons kom kuier nie, net oë vir hulle ouers.
Rene, ons wil ook net dankie sê dat julle die Kothuis besonder netjies agter gelaat het, dit het ons skoonmaak vir volgende gaste soveel makliker gemaak.
Carmen V - Sep 2019
Algehele gradering
My doggie Dingo was in 7th heaven.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Carmen, thank you for the review. We agree Dingo was a happy doggie. See you guys soon.
Christina G - Aug 2019
Algehele gradering
Die verblyf was heerlik, moes net langer gebly het.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Beste Christina,
Dit was lekker om julle hier te kon ontvang.
Soos jy sê, die tydjie was net te kort! Hopelik kom julle volgende keer bietjie langer kuier.
Groete
Pelmiet Cottage
Alta V - Aug 2019
Algehele gradering
Aangename, rustige, veilige en privaat verblyf met puik en vriendelike diens. Baie goed toegerus!
Pelmiet Cottage se terugvoer
Alta, dit was regtig net een groot plesier om julle hier te kon he. Julle is pragtige mense, net te min van julle gesien. Baie dankie vir die resensie en hoop regtig julle kom weer vir ons kuier. Jou kelinseun is om op trots te wees.
Piet V - Aug 2019
Algehele gradering
Uitstekend.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Beste Piet,
Dankie vir die mooi resensie.
Dit was vir ons net 'n plesier om julle hier te kon ontvang. Ons hoop regtig om julle weer hier te sien want dit is altyd vir ons lekker om ou gaste/kennise weer te kan verwelkom.
Groete,
Pelmiet Cottage
Ryan W - Jul 2019
Algehele gradering
Good value for money.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Thank you very much, it is highly appreciated.
Johan S - Jul 2019
Algehele gradering
Baie netjies, uitstekende diens.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Johan baie dankie word opreg waardeur. Ons hoop regtig om julle weer by Pelmiet Cottage te kan verwelkom. Dankie vir al die bederf met die lekker eetgoed. Dankie vir jou waarneming ten opsigte van die Hibiskus plante, besig om daaraan aandag te gee.
Ermi S - Jun 2019
Algehele gradering
Fantastiese waarde vir geld.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Beste Ermi,
Dit was regtig lekker om julle hier te kon ontvang. Julle het die pragtigste kinders. As julle ooit weer die Kaap verruil vir 'n vakansie aan die Suidkus, hoop ons regtig om julle weer te sien.
Groete,
Pelmiet Cottage
Jeanette M - Jun 2019
Algehele gradering
Excellent service.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Jeanette, it was nice having you guys as our guests and look forward to your next visit.
Louis J - Mei 2019
Algehele gradering
Voortreflike waarde vir geld, vriendelike, gasvrye en behulpsaam mense soos Piet en Elmie kry mens nie elke dag nie.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Louis,
Lekker om van jou te hoor en nog meer lekker om te hoor dat julle lekker gebly het. Sou "oubaas" op volgende besoek saam kom sal ons hom inwag met 'n melkskommel! Baie dankie vir die mooi resensie en ons kyk uit vir julle volgende kuier by ons.
Louise D - Apr 2019
Algehele gradering
Heerlike vakansie!
Pelmiet Cottage se terugvoer
Louise, ons en Doodles het julle kuier ook baie geniet en ons hoop regtig om julle sommer gou weer te sien. Dankie vir die resensie, dit word baie waardeer.
Susan R - Mrt 2019
Algehele gradering
Gasvryheid en ervaring een in 'n miljoen.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Beste Susan,
Baie dankie, dit word waardeer. Ons het julle kuier baie geniet en mis die "kreef braai" - julle het ons behoorlik bederf!! Manlief se raad en idees word ook in besonder waardeer.
Hoop ons sien julle weer in die nabye toekoms.
Groete,
Pelmiet Cottage
Sadhana C - Apr 2019
Algehele gradering
The cottage is excellent.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die kothuis is uitstekend.
Die eienaars het ons met aankoms ontvang. Hulle is baie vriendelik. Die plek is uitstekend in netheid. Ek sal beslis aan familie en vriende aanbeveel.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Sadhana, thank you so much, it is much appreciated. Looking forward to your next visit.
Elize L - Mrt 2019
Algehele gradering
Baie lekker en veilig, sonder enige bekommernisse.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Elize,
Dit was vir ons aangenaam om julle te kon ontmoet en hoop regtig julle kom kuier sommer gou weer. Baie dankie vir die resensie en dit is wonderlik om te hoor dat julle lekker gebly het!
Retha M - Feb 2019
Algehele gradering
Uitstekende cottage!
Pelmiet Cottage se terugvoer
Hi Reiner,
Baie dankie vir julle positiewe teugvoering, dit word opreg waardeer! Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en ons hoop julle en Milo kom sommer gou weer vir ons kuier.
Karin M - Jan 2019
Algehele gradering
Wonderlike, gasvrye, netjies plek. Well done!
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Karin, baie dankie vir jou pragtige woorde. Dit was vir ons een groot plesier om julle hier te kon hê. Kom kuier sommer gou weer saam met die honde kinders. Ons waardeer jou terugvoering.
Theo K - Mrt 2019
Algehele gradering
The perfect getaway.
Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.
Die perfekte wegbreek.
Veilig met 'n stunning see-uitsig.
Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.
Dalene And Lloyd K - Jul 2019
Algehele gradering
Ongelooflik.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Dankie vir jou terugvoering, hoop om julle weer hier by ons te sien.
Neetu S - Des 2018
Algehele gradering
Best holiday venue to recommend.
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Neetu, it is great to hear that you guys enjoyed your stay at Pelmiet Cottage. Thank you for the kind words. We would love to have you guys back soon.
Machiel G - Nov 2018
Algehele gradering
Ons tweede besoek net so fantasties en gerieflik soos die eerste keer.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Machiel, baie dankie ons waardeur jou terugvoering. Ons wag vir julle volgende kuier.
Elsie B - Sep 2018
Algehele gradering
Ongelooflike verblyf waar jy tuis voel en ook soos 'n BBP behandel word.
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Elsie, jy laat ons sommer verlee voel met jou wonderlike woorde. Dit was vir ons net 'n plesier om jou hier te kon huisves. Ons hoop regtig om jou weer in die nabye toekoms te kan verwelkom. Nogmaals dankie vir jou mooi woorde.
Peter R - Aug 2018
Algehele gradering
Uitnemende gasvryheid.
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Peter, ons waardeer julle positiewe terugvoering. Ons het die Nederlandse "connection" en dit maak dit baie spesiaal. Julle is pragtige mense wat ons hoop om jullle weer vroer as later te werwelkom.
Machiel G - Aug 2018
Algehele gradering
Die beste vakansieverblyf wat ek nog ervaar het!
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Baie dankie Machiel, dit word opreg waardeur. Dit was vir ons 'n voorreg om julle te kon ontmoet. Julle positiewe benadering sal ons altyd onthou. Met die nuwe "hoofstuk" in jou werk wens ons julle net alles wat mooi is en seenwense toe.
Llewellyn S - Jul 2018
Algehele gradering
Baie baie lekker en stil.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Baie dankie Llewellyn vir jou positiewe terugvoering, dit word baie waardeer. Hoop om julle weer by Pelmiet Cottage te kan verwelkom.
Johan V - Mei 2018
Algehele gradering
It was very nice to meet such hospitable, friendly and helpful people.
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Johan, thank you for your feedback and kind words. It is highly appreciated and serves as motivation to make sure that our guests feel welcome and at home.
Lindy C - Apr 2018
Algehele gradering
Dit voel om soos saam met familie te bly.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Lindy dit was vir ons aangenaam om met jou en Johan kennis te maak.
Baie dankie vir jou teruvoering dit word vreeslik baie waardeur en ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom.
Anthonie V - Mei 2018
Algehele gradering
Gemaklik, skoon, vriendelik en die uitsig kan nie vergelyk word nie.
Lees meerPelmiet Cottage se terugvoer
Anthonie baie dankie. Ek is so bly as jy en Jeanine die tyd by ons geniet het. Dit was aangenaam om julle te kon ontmoet en ons hoop om julle sommer gou weer te verwelkom. Die twee visse was heerlik!
Chantelle O - Apr 2018
Algehele gradering
Gemaklik.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Chantelle; julle terugvoering word baie waardeer. Dit was vir ons aangenaam om julle te kon ontmoet. Ons hoop om jou en Warren met die hondjies gou weer te sien.
Glenda K - Feb 2018
Algehele gradering
Die 3 werkers het dit vreeslik geniet.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Glenda jou terugvoering word baie waardeur en ons sien uit om julle weer te verwelkom.
Janine H - Okt 2018
Algehele gradering
Lekker vakansie by vriendelike mense.
Pelmiet Cottage se terugvoer
Baie dankie Janine vir jou terugvoering en hoop om julle gou weer te sien.
Lallie N - Jul 2018
Algehele gradering
Lovely, safe, absolutely enjoyable!
Pelmiet Cottage se terugvoer
Lallie, thank you very much for your feedback. It was nice meeting you and hope to see you again soon.
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Downingstraat 2, Southport, Port Shepstone, 4231, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang