Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pelmiet Cottage

Langtermynverblyf-aanbod 15% af

Kry 15% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2024 tot 30 Sep 2024.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Downingstraat 2, Southport, Port Shepstone, 4231, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense

Beskrywing

Pelmiet Cottage bied selfsorgverblyf in Southport - 'n kusdorpie aan die Suidkus met winkelsentrums en ongerepte strande.

Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Daar is 2 badkamers - 1 met 'n stort en 1 met 'n bad.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser en kookware. Die sitarea het 'n TV teen die muur met DStv Premium, 'n tuisteaterstelsel vir DVD's en musiek, 'n versameling Wilbur Smith-boeke/verhale en speletjies soos speelkaarte, Monopoly, skaak, Uno en legkaarte. Die sitkamer het direkte toegang tot die onderdakstoep en die onderdakbraai-area.

Pelmiet Cottage is 190 m van die strand en loopafstand van Southport-blouvlagstrand. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, fietsry, voetslaan, gholf en voëlkyk in.

Kamer-opset

Kapasiteit: 7 Aantal kamers: 4 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
1 xDubbelslaapbank
Area 1
Plek vir 1 persoon
1 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1

Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Speletjieskamer
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Waaier
  • Kluis

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Dvd
  • Gedeelde dstv
  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 84 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Wat gaste dink
Fia V
5.0
Elmie en Piet is ongelooflik gasvry. Hulle het ons soos familie behandel. Dis soos 'n huis van jou huis af. Ons was soos familie behandel.
Sep 2024
Juan D
Gesin met tieners
5.0
Definitely n wen plek. Was awesome gewees. Plek is baie netjies en die eienaars is baie vriendelik. Sal enigetyd weer terug gaan.
Jul 2024
Reon C
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker! Vriendelikste mense wat die plek besit. Baie luuks, letterlik alles en meer! Baie dankie oom Piet en tannie Elmie! Ons sal vir seker weer volg...
Sien meer
Jul 2024
Ines A
Gesin met klein kinders
5.0
Best accommodating hosts ever. Extremely clean and beautiful place. Yes. Dit was fantasties.
Jun 2024
Alison N
Gesin met klein kinders
5.0
We had a wonderful time at Pelmiet Cottage and hope that we can visit again. Piet and Elmie were incredibly gracious hosts, from reassu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Piet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 84

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Downingstraat 2, Southport, Port Shepstone, 4231, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Pelmiet Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 7 mense
Vanaf
Vanaf R2 100
per nag, vir 7 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 7 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Downingstraat 2, Southport, Port Shepstone, 4231, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAiDw5efRH2YAgNF2waQFZQ1URre7xEdCUuYjQi9hcOTb4xGeUyV?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense 84 5 1 5 2 Downing Street Southport 4231 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -30.689215371198 30.495754413504

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang