Pelmiet Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Downingstraat 2, Southport, Port Shepstone, 4231, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 100 per nag, vir 7 mense
Beskrywing
Pelmiet Cottage bied selfsorgverblyf in Southport - 'n kusdorpie aan die Suidkus met winkelsentrums en ongerepte strande.
Dié kothuis het slaapplek vir 7 gaste en het 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed en die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Daar is 'n dubbelslaapbank in die sitarea. Daar is 2 badkamers - 1 met 'n stort en 1 met 'n bad.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, ketel, broodrooster, wasmasjien, skottelgoedwasser en kookware. Die sitarea het 'n TV teen die muur met DStv Premium, 'n tuisteaterstelsel vir DVD's en musiek, 'n versameling Wilbur Smith-boeke/verhale en speletjies soos speelkaarte, Monopoly, skaak, Uno en legkaarte. Die sitkamer het direkte toegang tot die onderdakstoep en die onderdakbraai-area.
Pelmiet Cottage is 190 m van die strand en loopafstand van Southport-blouvlagstrand. Parkeerplek is op die perseel beskikbaar.
Doendinge in die omgewing sluit swem, visvang, fietsry, voetslaan, gholf en voëlkyk in.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Leefarea
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Lughawe-pendeldiens Op Versoek
- Braaiplek
- Speletjieskamer
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Persoonlike Kluis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Voëlkyk
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Nederlands
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- 24-Uur Sekuriteit
- Agter Elektriese Hek
- Onderdakparkering
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Stort
Eenheidgeriewe
- Waaier
- Kluis
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Boeke en tydskrifte
- Dvd
- Gedeelde dstv
- Tv
Resensies
Wat gaste dink
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Piet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 84
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- Downingstraat 2, Southport, Port Shepstone, 4231, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Pelmiet Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Sea Park Port Shepstone Suidkus KwaZulu-Natal
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 7 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Downingstraat 2, Southport, Port Shepstone, 4231, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang