Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pelonngwe Wellness Retreat Spa

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.2/5

Babalo Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 2 jaar

Opsomming van Resensie

3.2 uit 5van 1 resensie vir Pelonngwe Wellness Retreat Spa
Netheid
4.0/5
Diens
1.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.0/5
Jacques D - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Jacques D

Nie soos verwag.

Geen bestuur teenwoordig om probleme uit te sorteer, ons kon nie die TV gebruik aangesien Netflix ens. se rekening agterstallig is. Plek het baie potensiaal, die sekuriteitspersoon Dan is baie behulpsaam alhoewel hy alleen daar is en alles moet doen. Ons kamer het spinnerakke in die hoeke gehad, die multiprop het nie gewerk nie en die TV was 'n probleem.

Vanaf
Vanaf R855
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R855
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 40 mense
  • Geen kinders onder 15
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Peter Place-weg 34, Lyme Park, 2060, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA713726658948dde8571265ce3ae0ee47ebddaa1cbf44dc8697d9b9cc542c1f73052907387a71bb85126c3b357fbc5379efa6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R855 per nag, vir 2 mense 1 5 1 4 34 Peter Place Road Lyme Park 2060 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.081881 28.01693

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang