Pelonngwe Wellness Retreat Spa
- Kapasiteit: 40 persone
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Place-weg 34, Lyme Park, 2060, Gauteng
- Vanaf R855 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Pelonngwe Wellness Retreat Spa in Lyme Park, Sandton bied gaste 'n rustige wegbreek en spa wat op gaste se welstand fokus, wat dit ideaal maak vir 'n romantiese wegbreek.
Die eiendom bied verskeie kamers met lugversorging wat elk geskik is vir 2 gaste. Hierdie kamers het óf 'n dubbel-, koningingrootte- óf 'n koninggrootte-bed met gehaltelinne. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met óf 'n stort óf 'n stort en 'n bad. Badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Daar is 10 kamers met 'n TV met die volle DStv-pakket, asook WiFi. Die ander kamers het nie WiFi of 'n TV nie, maar elke kamer het 'n tee- en koffiestasie. Die spa het 12 kamers wat behandelings bied en die eiendom het 'n gemeenskaplike swembad, konferensie- en sakegeriewe.
Die gastehuis is 5 km vanaf The River Club-gholfbaan, 6 km vanaf Sandton, en 41 km vanaf OR Tambo Internasionale Lughawe. Plaaslike winkels en restaurante is 2 km vanaf die gastehuis.
Kenmerke
Geriewe
- Spa-behandelinge
- Swembad
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Gratis WiFi
- Konferensiegeriewe
- WiFi
Aktiwiteite op perseel
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Voëlkyk
- Fietsry
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Konferensiegeriewe
- Lugversorging
- Witborde
- Internet
- Plek vir tot 10 afgevaardigdes
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.2/5
Babalo Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Peter Place-weg 34, Lyme Park, 2060, Gauteng
- Gaste dink Pelonngwe Wellness Retreat Spa het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in St. Sithians Sandton Johannesburg Gauteng
- Kapasiteit: 40 mense
- Geen kinders onder 15
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Peter Place-weg 34, Lyme Park, 2060, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang