Penbi Game Ranch
Beskrywing
Hierdie rietdak-chalet het slaapplek vir 2 gaste. 'n Ekstra matras kan vir 'n kind jonger as 6 jaar voorsien word. Die eenheid kan met ’n dubbelbed of 2 enkelbeddens ingerig word. Die eenheid het ’n volledig toegeruste kombuis, 'n sitarea en 'n ontbythoekie. Die badkamer het 'n stort en daar is ’n houtdek buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Prys sluit in
Slaapplek vir tot 2 volwassenes. 'n Ekstra enkelbed kan voorsien word vir 'n kind teen ekstra koste.
Huisreëls
15% BTW is uitgesluit.
Kinders onder 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 7 en 12 betaal R450.
Let asseblief daarop dat jagpraktyke op die perseel plaasvind.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hierdie luukse rietdak-chalet het slaapplek vir 2 gaste. Die eenheid het ’n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n borrelbad en ’n stort, 'n volledig toegeruste kombuis en 'n sitkamer. Daar is 'n houtdek met ’n lieflike uitsig oor die dam.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
15% BTW is uitgesluit.
Kinders onder 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 7 en 12 betaal R450.
Let asseblief daarop dat jagpraktyke op die perseel plaasvind.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié luukse rietdak-chalet het slaapplek vir 4 gaste, asook ’n dubbelslaapbank vir 2 ekstra gaste. Daar is 2 aparte slaapkamers met en suite-badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Daar is ’n sitarea, ’n eetarea, ’n kombuis, ’n houtdek en ’n privaat braaiplek buite.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
- •Nie rook
- •Patio
Dienste
- •Kamer daagliks skoongemaak
- •Diens op aanvraag
- •Koordlose internet
Badkamer
- •Bad
- •En-suite
- •Stort
- •Seep
- •Toiletware
Kamergeriewe
- •Lugversorging
- •Eetkamer
- •Elektriese kombers
- •Klein kombuis
- •Sitkamer
- •Kluis
Elektriese Toebehore
- •Yskas
- •Haardroër
- •Mikrogolfoond
- •Oond
- •Stoof
Ekstras
- •Tee en koffie skinkbord
Vermaak
- •Eksklusiewe dstv
- •Tv
Huisreëls
15% BTW is uitgesluit.
Kinders onder 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen die ouderdom van 7 en 12 betaal R450.
Let asseblief daarop dat jagpraktyke op die perseel plaasvind.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Enige tyd voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 20 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Mooihoek Plaas, Vryheid-/Paul Pietersburg-weg, Paul Pietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang