Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penbi Game Ranch

Wildsplaas

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.6 uit 5van 18 resensies vir Penbi Game Ranch
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.3/5
Raymond K - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Raymond K

Mooiste natuurskoon.

Awesome gewees. Zander het ons verwelkom, al was hy besig met 'n renosterprobleem! Heidi, ons chef, maak moeite met elke ete! Ons kon saam met Zander en die ander gaan visvang. Alles was "great".

Charles D - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Charles D

Well-equipped and very quiet and peaceful.

Great stay!

Andre N - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andre N

Was fantasties.

Het baie lekker gebly en sal vir seker weer teruggaan.

Stone S - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Stone S

Nice.

Peaceful and pleasant stay.

Alceno F - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alceno F

Warm welcoming staff and readiness to make stay a pleasant one.

Young managers are pleasant and engaging. The game ranch is well-run.

Rupert F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Rupert F

Rustig, ruim en ongelooflike uitsig.

Die kamers is baie mooi en goed toegerus, ruim en gemaklik. Die ligging en uitsig was ongelooflik. Personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam. Ongelukkig is die buitekant van die eenheid baie verwaarloos vir die prys wat ek betaal het. Het ek beter verwag. Ons het die Sondagoggend gaan stap en was nie bewus dat daar 4 seekoeie in die dam was nie en het omgedraai. Ek dink daar moet waarskuwings wees, want dit kan beslis gevaarlik wees sou ons nie gesien het dat hulle daar was nie.

Sandra J - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sandra J

Heerlik!

Die gasvryheid wat ons ontvang het van almal by Penbi was fantasties gewees, om nie eers te praat van die lekker etes nie. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Almal was uitstekend gewees.

Mnr Wesley V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mnr Wesley V

Baie mooi en lekker plek om te bly.

Vir vakansie of besigheidsreise is dit 'n baie mooi plek om by te bly.

Thomas V - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas V

Gasvryheid van die personeel was baie goed, chalets is pragtig en netjies.

Pragtige plek om rustig te ontspan. Behandeling was puik, het dadelik tuisgevoel, kos ook heerlik en smaaklik.

Eric M - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Eric M

Baie vriendelik en gasvry.

Pieter en Siphiwe was absoluut baie gasvry en behulpsaam.

Marie F - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marie F

Bivane is 'n 4 ster gradering met 5 ster geriewe.

Pieter en Chantelle het die hele ondervinding by Bivane die moeite werd gemaak. Niks was te veel moeite en hul gasvryheid het alle perke oorskry. Bivane is 'n pragtige bestemming en sal ons definitief weer sien.

Lungile J - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lungile J

Great atmosphere.

Great views! Quiet, very natural.

Monica M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica M

Baie mooi omgewing en heerlike verblyf.

Baie gasvry ontvang, baie mooi omgewing en lekker verskeidenheid dinge om te doen op die plaas.

Ockie D - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ockie D

Luukse, stylvolle akkommodasie wat baie skoon en netjies is.

Bivane Game Lodge is definitief aan te beveel. Daar is 'n mooi natuurskoon, lekker staproetes, pragtige waterval, ten spyte van `n erge droogte die moeite werd vir `n naweek se wegbreek. Uitstekende diens van personeel.

Thomas Janssen A - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Thomas Janssen A

Well!

We are from the Netherlands and enjoyed the hospitality and surroundings very much. The staff were really nice and helpful.

Melinda F - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Melinda F

Heerlike wegbreek.

Die lodge bied 'n heerlike wegbreekplek vir families.

Debbie V - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Debbie V

It was fabulous, wonderful, and beautiful

I would love to go back soon and will recommend it to all my family & friends. It's beautiful and the perfect get away to relax. Will miss the beauty of the property and the friendly staff.

Taletha D - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Taletha D

Baie rustig - jy vergeet van die besige lewe!

'n Baie netjiese plek wat alles het wat jy nodig het.

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooihoek Plaas, Vryheid-/Paul Pietersburg-weg, Paul Pietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3YjZkOTM3LTA5ZjYtNDE4OS1iNGY1LWRhNzU1N2RkMGU3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Farm Mooihoek Vryheid/Paul Pietersburg Road 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.536217581349 30.748150761922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang