Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penbi Game Ranch

Wildsplaas

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Raymond K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2024

Mooiste natuurskoon. Awesome gewees. Zander het ons verwelkom, al was hy besig met 'n renosterprobleem! Heidi, ons chef, maak moeite met elke ete! Ons kon saam met Zander en die ander gaan visvang. Alles was "great".

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Charles D
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2023

Well-equipped and very quiet and peaceful. Great stay!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Des 2023

Was fantasties. Het baie lekker gebly en sal vir seker weer teruggaan.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Stone S
1 nag Besigheidsreis
4.4
Des 2023

Nice. Peaceful and pleasant stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Alceno F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2023

Warm welcoming staff and readiness to make stay a pleasant one. Young managers are pleasant and engaging. The game ranch is well-run.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rupert F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Nov 2023

Rustig, ruim en ongelooflike uitsig. Die kamers is baie mooi en goed toegerus, ruim en gemaklik. Die ligging en uitsig was ongelooflik. Personeel is baie vriendelik en baie behulpsaam. Ongelukkig is die buitekant van die eenheid baie verwaarloos vir die prys wat ek betaal het. Het ek beter verwag. Ons het die Sondagoggend gaan stap en was nie bewus dat daar 4 seekoeie in die dam was nie en het omgedraai. Ek dink daar moet waarskuwings wees, want dit kan beslis gevaarlik wees sou ons nie gesien het dat hulle daar was nie.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Sandra J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Heerlik! Die gasvryheid wat ons ontvang het van almal by Penbi was fantasties gewees, om nie eers te praat van die lekker etes nie. Ons sal definitief weer daar gaan bly. Almal was uitstekend gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mnr Wesley V
1 nag Besigheidsreis
5.0
Sep 2021

Baie mooi en lekker plek om te bly. Vir vakansie of besigheidsreise is dit 'n baie mooi plek om by te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thomas V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Aug 2021

Gasvryheid van die personeel was baie goed, chalets is pragtig en netjies. Pragtige plek om rustig te ontspan. Behandeling was puik, het dadelik tuisgevoel, kos ook heerlik en smaaklik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Eric M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Des 2019

Baie vriendelik en gasvry. Pieter en Siphiwe was absoluut baie gasvry en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooihoek Plaas, Vryheid-/Paul Pietersburg-weg, Paul Pietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3YjZkOTM3LTA5ZjYtNDE4OS1iNGY1LWRhNzU1N2RkMGU3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Farm Mooihoek Vryheid/Paul Pietersburg Road 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.536217581349 30.748150761922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang