Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penbi Game Ranch

Wildsplaas
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooihoek Plaas, Vryheid-/Paul Pietersburg-weg, Paul Pietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Penbi Game Ranch is op Mooihoek Plaas in Paul Pietersburg. As jy op soek is na 'n wegbreek waar jy gerief en weelde kan ervaar, maar steeds in die buitelug wil asemskep en wild wil sien, is dit die plek vir jou.

Verblyf is beskikbaar in 6 eenhede en daar is slaapplek vir tot 20 gaste. Al die chalets is ten volle toegerus vir selfsorg en het gemaklike beddens, en suite-badkamers, DStv en 'n dek met 'n uitsig oor die plaas.

Die hoof-lodge het 'n kroeg wat ten volle gelisensieer is, 'n a la carte-restaurant, grootskerm-TV, vermaakarea, braai-area en 'n swembad. Die geriewe by die lodge is ideaal vir klein konferensies, spanboue en privaat funksies.

Doendinge in die omgewing sluit visvang op 'n vang-en-vrylaat-basis, wildritte, staproetes, bergfietsry, wildkyk, en 'n privaat slaghuis op die plaas wat vleis verwerk in.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Wildritte
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Raymond K
Saam met lewensmaat
4.8
Mooiste natuurskoon. Awesome gewees. Zander het ons verwelkom, al was hy besig met 'n renosterprobleem! Heidi, ons chef, maak moeite met elke ete! Ons...
Sien meer
Mrt 2024
Charles D
Saam met lewensmaat
4.6
Well-equipped and very quiet and peaceful. Great stay!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2023
Andre N
Saam met lewensmaat
4.4
Was fantasties. Het baie lekker gebly en sal vir seker weer teruggaan.
Des 2023
Stone S
Besigheidsreis
4.4
Nice. Peaceful and pleasant stay.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2023
Alceno F
Saam met lewensmaat
4.4
Warm welcoming staff and readiness to make stay a pleasant one. Young managers are pleasant and engaging. The game ranch is well-run.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mei 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sonet Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Mooihoek Plaas, Vryheid-/Paul Pietersburg-weg, Paul Pietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • Gaste dink Penbi Game Ranch het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 20 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Mooihoek Plaas, Vryheid-/Paul Pietersburg-weg, Paul Pietersburg, 3180, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGM3YjZkOTM3LTA5ZjYtNDE4OS1iNGY1LWRhNzU1N2RkMGU3ZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag, vir 2 mense 18 5 1 5 Farm Mooihoek Vryheid/Paul Pietersburg Road 3180 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -27.536217581349 30.748150761922

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang