Pendula Place
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pendula-straat 4, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag, vir 4 mense
Beskrywing
Pendula Place bied selfsorgverblyf in die rustige bewarea van Danabaai-bewaringsgebied, naby Mosselbaai geleë. Die instansie is ook naby die hoofstrand.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die een slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die eerste badkamer het 'n bad en 'n stort en die tweede badkamer het 'n stort. Die kombuisie is met 'n oond, stoof, mikrogolfoond en 'n yskas toegerus. Die sitarea het 'n TV met DStv.
Hierdie eenheid bied gratis WiFi en veilige parkeerplek op die perseel. Handdoeke word voorsien, maar gaste moet hul eie strandhanddoeke voorsien.
Gaste kan aktiwiteite soos gholf, swem, visvang, voëlkyk, wynproe, voetslaan en bergfietsry in die area geniet.
Kom geniet die mooiste see-uitsig en kleinwild in die bewaringsgebied.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Bad
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Carel Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 25
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Pendula-straat 4, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap
- Gaste dink Pendula Place het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Pendula-straat 4, Danabaai, Mosselbaai, 6510, Wes-Kaap