Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penelope Self-catering

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ixia-straat 1839, Kleinkrantz, Wildernes, 6560, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Penelope Self-catering is in 'n stil area van Kleinkrantz, Wildernis geleë en is net 750 m van die strand af geleë. Dit is ideaal vir 'n gesinswegbreek aangesien dit omring word deur waterstaproetes en baie groot gesinsmarkte in die area.

Dié knus kothuis het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders op 'n slag en beskik oor 'n aparte slaapkamer wat met 'n dubbelbed gemeubileer is, asook kasspasie vir gaste se bagasie. 'n Stort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Alle linne en badhanddoeke word voorsien; gaste moet egter hul eie strandhanddoeke saambring.

Die oopplan-leefarea beskik oor 'n kombuis wat toegerus is met 'n tweeplaatstoof met 'n mini-oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware asook 'n sentrale etenstafel met 2 sitplekke. Van die kombuis af lei 'n dubbelslaapbank vir kinders en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Buite die eenheid is daar 'n patio met braaigeriewe. Die gashere het braaihout te koop op die eiendom asook fietse en kajakke te huur. Die ligging van hierdie eenheid is 'n kort entjie se ry vanaf winkels en restaurante. Vir daardie buitelug-entoesiaste is daar pragtige staproetes sowel as kajak-geleenthede beskikbaar in die area.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Area 1
Plek vir 2 mense
1 xKinderbank vir 2
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Lughawe-pendeldiens Op Versoek
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Meer oor dié eenheid

  • Nie rook
  • Privaat ingang

Dienste

  • Koordlose internet

Badkamer

  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Elektriese kombers
  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 2 resensies vir Penelope Self-catering
Netheid
4.5/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.0/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
5.0/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Elana Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 2

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Ixia-straat 1839, Kleinkrantz, Wildernes, 6560, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penelope Self-catering het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Geen kinders onder 6
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ixia-straat 1839, Kleinkrantz, Wildernes, 6560, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA552364ff530dffecdeab56a78a94c77b17e4bc979406f5295261ec416a453e9f764381c27cbefa291da46e9e625ce291d054?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 2 5 1 5 1839 Ixia Street Kleinkrantz 6560 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.002948120028 22.658479172698

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang