Penfield
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower Lotheni-weg, Penfield, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Penfield bied selfsorgverblyf op 'n skilderagtige kleinhoewe in Nottinghamweg, in die hartjie van die Midlands Meander. Die eiendom is ideaal vir 'n paartjie wat op soek is na 'n ontspanne plattelandse wegbreek, en spog met pragtige uitsigte oor die golwende heuwels en die rivier naby.
Daar is 2 losstaande huise beskikbaar vir verblyf: The Pool House en The Fisherman's Cottage.
The Pool House is 'n ruim eenslaapkamerhuis, ideaal vir 'n paartjie of 2 volwassenes met 2 kinders. Die slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Dié huis het ook 'n oopplan-leefarea met 'n kombuis wat uitloop op 'n privaat patio met 'n swembad en buite-sitarea.
Die Fisherman's Cottage het slaapplek vir 2 volwassenes en het 'n oopplan-ontwerp wat bestaan uit 'n slaaparea, sitarea en kombuisie. Dit is ingerig met 'n koningingrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Die stoep buite het 'n braai-area en 'n buite-etenstafel.
Die kleinhoewe het 'n dam en 'n rivier wat ideaal is vir visvang, terwyl ander doendinge om te geniet voetslaan en veldfietsry insluit. Die plaas is sonkrag-aangedrewe
Kenmerke
Geriewe
- Swembad
- Braaiplek
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Malaria-vrye streek
- Troeteldiere indien gereël
- Daaglikse Skoonmaakdiens
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Forelhengel
- Baarshengel
- Voëlkyk
- Fietsry
- Bergfietsroetes
- Swem
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
- Zoeloe
Maaltye Aangebied
- Piekniekmandjies Op Versoek
- Etes Op Versoek
Parkeerplek
- Veilige Parkering
Betaalopsies op Perseel
- Elektroniese Fondsoorplasing
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Joni Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Lower Lotheni-weg, Penfield, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Penfield het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Nottingham Road Drakensberge KwaZulu-Natal
- Kapasiteit: 2 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Lower Lotheni-weg, Penfield, Nottingham Road, 3280, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang