Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penguin House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
5.0
Veiligheid
4.6
Anneke R
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

Beeldskone natuur en huis. Ons het heerlik gekuier en gebly in Penguin House. Wonderlike uitsig, genoeg ruimte vir 'n groot groep en baie goed toegerus. Die mense wat die pikkewyne besoek het, het ons glad nie gepla nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ben V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jul 2024

Pikkewyne, views en tafel tennis! Ons was almal baie aangenaam verras oor hoe ongelooflik die huis se ligging is. Die uitsigte van die stoep af is asemrowend en baie spesiaal om so naby die pikkewyne te wees!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jackie W
Kort verblyf
5.0
Jul 2024

It was a wonderful break. Absolutely beautiful house in a fabulous position. And a surprise of table tennis too. Loved seeing the penguins all around. Enjoyed the bikes too but bring a pump!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Washielah J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Celebrated my daughter's birthday. We had a wonderful time. Beautiful house with amazing views. The house had everything we needed. The penguins in the backyard were a treasure. Lots of little touches that were really appreciated. Would definitely go back.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lisa H
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.6
Sep 2024

Amazing view. We enjoyed our stay a lot. The view was just amazing.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jeanine V
Kort verblyf
5.0
Aug 2023

Heerlike kuierhuis. Penguin Huis is heerlik toegerus met genoeg spasie vir almal. Ongelooflike uitsig en so spesiaal met al die pikkewyne in jou tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Minette V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Okt 2023

Pragtige uitsig van elke kamer af. Stylvolle eenvoud. Welgeleë. Heerlike wegbreek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Susan A
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.0
Apr 2023

Beautiful view, unfortunately no privacy. Not very private with everyone coming to view the penguins and overlooking the house, so sitting outside to enjoy the view is not an option, also some people just enter the property to view the penguins. The blue couch and carpet in the living room are disgusting. Roof in the one bathroom is leaking when raining. Otherwise, the house is very beautiful and we enjoyed the view early mornings and late evenings. Bedrooms and bathrooms were very clean. Main beach is a bit far if you have to travel with little ones.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Theresa C
Kort verblyf
5.0
Okt 2022

It was absolutely amazing. The house and surroundings are stunning and we had a great time. The house is clean, has everything we needed. Great holiday.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Catherine J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2021

Pikkewynparadys! Penguin House is binne die bewarea geleë met die allerbeste uitsig oor die baai. Die pikkewyne is oral in die tuin en kan nogal pikkewyngeluide maak, dag en nag! Vir ons was dit 'n fees maar vir mense wat absolute stilte soek sal dit dalk pla. Die huis is baie goed ingerig, skoon en netjies met als wat mens nodig het. Die WiFi is baie stadig maar dit het ons nie gepla nie. Ons was daar vir rus en die pikkewyne en kormorante het ure se kyk genot verskaf. Die huis is vir families wat hou van saam dinge doen. Daar is baie speletjies, tafeltennis en selfs fietse! Dit was absoluut die moeite werd. Die kaggeltjie was 'n bonus. Kan nie wag om weer daar te gaan kuier nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 29

Resensies 411

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R3 300
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R3 300
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Una-rylaan 2389, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd2cd4ca292777a3b0f421b0737ce53aa9dcfade6e26ed37d1220d22cdec60ed6268a6a92545724c01bb143f320fac93ca1f0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 300 per nag (plek vir 8) 11 5 1 5 2389 Una Drive Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.373341 18.893653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang