Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penguin Walk Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 396

Op LekkeSlaap 9 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Penguin Walk Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Henkie J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Henkie J

The place to sleep in Betty's.

Ongelooflike plek met die mooiste uitsig.

Candice V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Candice V

Pragtige wooneenheid met die perfekte ligging!

Die wooneenheid is vreeslik mooi met ruim kamers en badkamers. Die bad in die hoofbadkamer is veral gerieflik vir klein kinders. Die pikkewyne maak daagliks 'n verskyning en kan van meeste van die vensters en die stoep gesien word. Die garage met direkte toegang tot die wooneenheid was baie gerieflik. Ons het ons kuier verskriklik geniet en sal beslis terug wees!

Lindsay A - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay A

Relaxing and friendly.

Fantastic, peaceful, and lots to do with many beaches to visit.

Christopher J - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christopher J

Relaxing, fun, charming and peaceful.

Wonderful, great view of the bay. Entertaining watching penguins walk past the patio. 2-bed, 2-bath flat was clean and tastefully decorated.

Ilene F - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ilene F

Such a peaceful space. The perfect place to just switch off.

We had a lovely stay. Checking in was easy, and the host was very helpful. We had such a great time we extended our stay, and it was well worth the extra time.

John J - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
John J

Baie gerieflik en skoon met 'n fantastiese uitsig.

Penguin Walk is reg op die see. Ten spyte van die koue winter kon ons binne bly in 'n luukse huis met genoeg spasie. Die huis is weg van alle bedrywighede en perfek om lekker af te skakel. Die inverter en gasstoof het selfs tydens kragonderbrekings die nodige gerief verskaf.

Frank S - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frank S

Awesome.

Best place in town and best town in the region, if you fancy penguins.

Theunis B - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Theunis B

Uitstekende ligging, baie netjiese verblyf.

Ons was aangenaam verras met die wooneenheid, sal seker anders wees as daar gaste in die groot huis ook is. Sal aparte braai voorstel en skermmuur voorstel.

Penguin Walk Cottage se terugvoer

Hi Theunis,

Thank you for your wonderful review. We never rent out both units to different guests at the same time. So either the main house, or the apartment, or both to the same group. Hence you will never have strangers in the unit next door. We trust we will see you again in the future.

Regards,

Be in Betty's Bay

Penguin Walk Cottage
Natalie W - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Natalie W

Definitely worth it.

Modern location with an exceptional view. A place within the penguins. Enough space for 4 adults, and everything you need for your daily life. Just a hairdryer you have to bring with you and some adapters if necessary. Also with load shedding you have a converter in the house - so at least you have light and internet, and because of the gas oven you can cook all the time. We would highly recommend it, and would always come back again.

Christoph D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christoph D

Good stay.

We had a lovely stay at Penguin Walk. It is definitely good value for the price. It is well-equipped and the furnishings are functional but not really cozy. Check-in was easy and quick.

Thea N - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Thea N

Rustig.

Netjies en stil. Net jammer, daar is geen braaigeriewe nie en daar is geen spieëls in die kamer vir 'n dame nie.

Frikkie N - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frikkie N

Penguin Walk was sekerlik die beste en mooiste blyplek waar ons nog gebly het. Die uitsig oor die see en op die berge is asemrowend en verder sit die geluide van die pikkewyne die kersie op die koek.

Die uitsig oor die see en berge en nog so paar pikkewyne in die tuin, maak dat mens amper nie eers omgee oor hoe die verblyf lyk nie. Dan word jy verras met 'n splinternuwe, moderne blyplek wat als en nog meer is as wat jy verwag. Definitief die beste blyplek nog vir ons gesin.

Adrian O - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Adrian O

The house, the location, the furnishings and fittings and the view were all 5 star.

We will certainly book at Penguin Walk again when visiting family in Betty's Bay. Absolutely incredible accommodation.

Dean S - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dean S

Absolutely amazing.

Penguin Walk is an absolutely amazing place. It's clean, modern and perfectly placed. Wendy made our stay a delightful pleasure.

Helene Hall H - Aug 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene Hall H

Fantasties.

Ons het dit geniet en sal definitief weer gaan.

Antoinette V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antoinette V

Stunning place away from all the city noises.

If you are looking something away from all the big towns and cities then this is the place to go. Beautiful, modern, clean apartment right next to the sea and in between all the penguins which made it so much more special. It is part of a bigger house but apparently the owners are seldom there. Has its own entrance and enough privacy.

Jennifer C - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jennifer C

Wonderlike wegbreek langs die see.

Die huis is goed ingerig met uitstekende see-uitsig. Aanbeveling vir 'n houtbord vir groente opkap en 'n klein skinkbord.

Priscilla A - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Priscilla A

Fabulous weekend.

We had a fantastic weekend. The house is modern, 100% clean, comfortable beds with beautiful white bedding. The ocean and mountain view absolutely stunning. Will definitely come again. The hostess Lucille was very friendly and helpful.

Andries M - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Andries M

Baie lekker plek reg by 'n pikkewynkolonie. Kyk reg op die see uit.

Baie lekker plek, netjies, nuut en skoon met alles wat 'n mens nodig het vir 'n heerlike kuier.

Lea-anne H - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Lea-anne H

Stunning weekend away! Location is brilliant!

We had a wonderful stay - only downside is that the braai is not a slight bit closer, but as the house was not occupied - it worked really well. I would suggest in the cold, to add another heater - we used both small heaters in the main dining area as it was a very cold weekend. But otherwise - stunning! View was brilliant and we didn't need anything additional.

Francois R - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Francois R

Baie mooi plek om vakansie te hou.

Ons het baie lekker hier gebly, pragtige uitsig oor die see en die berge. Ons moes gewoond raak aan die pikkewyne se "geraas" in die nag. Eenheid is deel van 'n huis maar nogtans privaat aangesien die huisgedeelte nog nie voltooi was nie.

Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4272, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ab52a5d834bc6eae8e39acd5564d19d103f0eacf917277d0db38bfb5c62ad65fb0ac2c28989902eb8d9d6375378a76a391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 4272 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.3708343 18.89299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang