Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penguin Walk Cottage

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4272, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Penguin Walk Cottage geniet pragtige see-uitsigte en is 'n ruim selfsorgkothuis vir 4 mense in Bettysbaai en is stapafstand van die pikkewynkolonie af geleë.

Die veelverdiepingkothuis beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die kamers maak gebruik van privaat badkamers met storte en toilette, en gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien, en gaste moet asseblief hul eie swemhanddoeke saambring.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n stoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel geniet word.

Die kothuis is toegerus met 'n TV, WiFi-toegang en maak oop op die patio waar gaste skemerkelkies kan geniet en die pikkewyne en see kan kyk. Parkeerplek van die straat af word voorsien.

Gaste kan die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek, en die area bied verskeie doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, stap- en voetslaanroetes, asook verskeie restaurante.

Kamer-opset

Kapasiteit: 4 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 2
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2
En-suite  - Slaapkamer 2
Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels
  • Nederlands
  • Duits

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 21 resensies vir Penguin Walk Cottage
Netheid
4.8/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 396

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Crassula-singel 4272, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penguin Walk Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R1 850
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crassula-singel 4272, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa7ab52a5d834bc6eae8e39acd5564d19d103f0eacf917277d0db38bfb5c62ad65fb0ac2c28989902eb8d9d6375378a76a391?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 4) 21 5 1 5 4272 Crassula Crescent Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.3708343 18.89299

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang