Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penguinden

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Ronel B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Amazing! Die uitsig is asemrowend en die woonstel lekker ruim!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefano
Penguinden
Hi Ronel, baie dankie vir die mooi resensie, dit was voorwaar 'n plesier om jou en jou gesin te huisves! Julle is regtig oulike mense, ek hoop om julle gou weer te sien!

Chaneen S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Uitsonderlik. Verskriklik lekker gebly. Ongelooflike uitsig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefano
Penguinden
Ek hou van hierdie uitdrukking, Chaneen! Verskriklik lekker! Dankie, dit was 'n plesier om jou hier by ons te hê! Sien jou binnekort en bly gesond!

Sonja L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2024

Fantasties! Verblyf en uitsig was uitstekend. Aparte/ ekstra toilet sou ons aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Stefano
Penguinden
Baie dankie vir die mooi resensie, dit was 'n plesier om julle hier te hê. Wat 'n bykomende badkamer betref, is dit vir nou moeilik om dit voor te stel, maar as ons in die toekoms die moontlikheid het om een (1) by te voeg, sal ons na jou raad luister! Weereens dankie, pas op!

Dillon A
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Sep 2024

Very relaxed. We had a great stay and we are definitely coming back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefano
Penguinden
Hi Dillon, thank you for your kind review! Whenever you want to come back, you and your family will be more than welcome! Take care!

Tersia S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2023

Pragtige verblyf en uitsig. Baie goed ingerig en uitstekende diens. Die verblyf is baie netjies, skoon en luuks. Wasmasjien en tuimeldroer was 'n aangename bonus. Die sonsopkoms en uitsig oor die see in die oggend was asemrowend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Stefano
Penguinden
Ek raak opgewonde as ek 'n resensie soos joune lees, want ek, en al die personeel werk so hard om 'n positiewe ervaring aan ons gaste te bied! Dankie vir jou mooi woorde, dit was regtig 'n plesier om jou hier by ons te hê! 'n Drukkie, sien jou binnekort!

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Stefano Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 5)
Vanaf
R 2 300
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Dorriesrylaan 57, Froggy Plaas, Simonstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb5b0c563ea5e87cf77644523a9febff87492ebce85cb30201cade8f02515dd5517a95b602a3b78f42049d564fe504f88dc01?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 5) 5 5 1 5 57 Dorries Drive Froggy Farm 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 11:00 -34.207594 18.4557719

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang