Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penguin’s Nest

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallers-weg 4309, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Penguin's Nest is 'n idilliese kustoevlugsoord in die hartjie van Bettysbaai en bied slaapplek aan tot 6 gaste wat op soek is na 'n rustige wegbreek.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, en die tweede slaapkamer, wat op die boonste verdieping geleë is, is ingerig met 'n driekwartbed en 'n enkelbed. Die slaapkamer op die onderste verdieping is ingerig met 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die tweede badkamer het 'n bad en die derde badkamer het 'n stort.

Die kombuis is volledig toegerus vir selfsorg, insluitend 'n gasstoof, mini-oond, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware. Die leefarea spog met gemaklike sitplek, 'n knus kaggel en 'n TV met Netflix en Showmax. Ononderbroke gerief tydens kragonderbrekings word verseker met 'n battery-omskakelstelsel. WiFi-toegang word voorsien.

Die binnebraaikamer beskik oor 'n etenstafel en 'n sitarea waar gaste kan ontspan en gehaltetyd saam deurbring terwyl hulle 'n braai geniet. 'n Lieflike, omheinde tuin bied 'n veilige en rustige ruimte vir kinders om te speel en volwassenes om te ontspan.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 3
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 3
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer 1
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet
Badkamer 2

Bad, Toilet
Badkamer 3

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Troeteldiere indien gereël
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Troeteldiere indien gereël
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Badkamer

  • Bad
  • Aparte toilet
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 27

Resensies 396

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Wallers-weg 4309, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Penguin’s Nest het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Wallers-weg 4309, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78a62e60fd0648781a195baccf44b97dc6b0ae965d34ee53dc5f2e5c2d4e0857a1d5c4dd9830db32aa8b4ac2c1321706dfc2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 1 5 1 5 4309 Wallers Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3705413 18.8873868

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang