Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Penguins View Guesthouse

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Heather Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 15

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 15 resensies vir Penguins View Guesthouse
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.8/5
Ronél R - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél R

Loved it.

It was a lovely stay. The room is beautiful and there is a view over the ocean to one side and the mountains on the other. We watched the penguin hunting parties go out every morning. The windows are double glazed, making the unit quiet and peaceful.

Penguins View Guesthouse se terugvoer

Thanks Ronél We're so pleased that you enjoyed your stay with us in Boulders and hope to see you back again!
Kind regards, Heather

Penguins View Guesthouse
Lazola T - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lazola T

A great and pleasant experience.

We enjoyed our stay, the place is clean, neat, quiet and secure. It is equipped with everything you'd need for self-catering. The hostess was very thoughtful and responsive throughout our stay. It is within walking distance from the beach, and a drive to restaurants is within five minutes.

Nadia V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nadia V

Ek en my man het die Two Oceans gaan hardloop en by Penguins View gebly. Pragtig, skoon akkommodasie met die ideale ligging!

Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons welkom te laat voel. Die huisie is só goed toegerus!

Lesinda L - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lesinda L

It was amazing.

The hosts are amazing, the place is stunning. I would definitely stay there again.

Ian W - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ian W

Amazing getaway with the most stunning views.

It's not often you find a place that offers even more than what you were expecting! We knew we were in for a good view, but there were so many additional little touches that made our stay even more lovely! The flat is absolutely spotless and so well equipped it has everything you could possibly need! My husband especially enjoyed the binoculars so we could get an even better view of the penguins! We will definitely be back!

Leonie J - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leonie J

Pragtige plek met uitsig op Boulders Beach.

Baie netjies, alles is voorsien. Lekker balkon.

Penguins View Guesthouse se terugvoer

Thanks Leonie. So pleased that you and your partner enjoyed your stay with us in Boulders!
Hope to see you back again soon.

Penguins View Guesthouse
Tessa B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tessa B

Ons het 'n fantastiese tyd gehad by Penguins View. Alles was amazing!

Dankie vir 'n amazing tyd in die mooiste plekkie ooit! Ons het elke oomblik geniet. Baie dankie!

Penguins View Guesthouse se terugvoer

Thanks Tessa. So pleased that you enjoyed your stay with us in Boulders. Hope to see you back again soon.
Kind regards Heather

Penguins View Guesthouse
Anonieme gas - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Jonga N - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonga N

It was a wonderful experience with a beautiful view.

I wish I stayed longer. I loved everything about the guesthouse.

Berenice M - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Berenice M

Relaxed ambience.

Calm and peaceful atmosphere. We loved staying there for a weekend and we'll definitely go back there again.

Penguins View Guesthouse se terugvoer

Thanks Berenice. So pleased that you enjoyed your stay with us in Boulders.
Kind Regards Heather

Penguins View Guesthouse
Sindy N - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Sindy N

Pragtige see-uitsig, ruim kamer met alles wat jy nodig het vir 'n langnaweek wegbreek.

Ons het die honeymoon-suite vir die week gehuur en was aangenaam verras deur die pragtige see-uitsig. Penguins guesthouse het uit hul pad gegaan om ons te akkommodeer in 'n onseker tyd. Ons moes eers ons naweek kanselleer a.g.v die onluste en Heather het nie omgegee om vir ons 'n ander datum vas te maak nie. Dit het veroorsaak dat ons 2 dae langer gebly het. Sal die plekkie verseker aanbeveel.

Lindi W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindi W

Perfekte wegbreek!

Die eenheid is perfek vir 'n wegbreek! Net see en pikkewyne waar jy kyk. Die eenheid is ook toegerus met als wat jy nodig het in 'n selfsorg-eenheid. Heather laat jou baie welkom voel en is beskikbaar vir enige vrae. Sal Penguins View Guesthouse beslis aanbeveel!

Nico F - Mrt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico F

Absoluut die perfekte plek.

Hartlike ontvangs, plek baie netjies en skoon, baie gerieflik, met pragtige uitsig oor die see en berge! Een van die beste plekke waar ek nog oor gebly het, baie nice groot gemaklike bed!! Hulle sien ons beslis weer!

Penguins View Guesthouse se terugvoer

Thank you Nico,

We are thrilled that you enjoyed your stay and look forward to seeing you back again.

Kind Regards
Heather and John

Penguins View Guesthouse
Akeem L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Akeem L

Dit was besonders lekker om in Simonstad te kuier.

Ek was absoluut verstom oor die nature van Simonstad en die museum.

Sanette V - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Sanette V

Asemrowende uitsig.

Baie vriendelik ontvang deur Heather. Baie behulpsaam! Ingeboek op die dag van ons huweliksherdenking. Toe ons terugkom van die dorp, was daar 'n bottel sjampanje vir ons in die yskas! Pragtigste plekkie met die mooiste see-uitsig! Baie dankie vir julle gasvryheid!

Penguins View Guesthouse se terugvoer

Hi Sanette,
So glad you enjoyed your stay with us and hope to see you back again.
Kind Regards,
Heather

Penguins View Guesthouse
Vanaf
Vanaf R1 700
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 700
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bellevue-weg 1, Simonstad, Kaapstad, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfac4b25cf72197bdcc7c4b37386de1acd082fc740aad6ab77a69ad61984b17934871234b2fc68e7ffa8f1ed655b82839f3ee?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2) 15 5 1 5 1 Bellevue Road Simon's Town 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -34.199406546035 18.452028930188

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang